SwysiSwysi
Swysi

45 – Mbombela (Nelspruit) (Malelane), Mpumalanga, Suid-Afrika

SwysiSwysi
5
0

Swysi

45 – Mbombela (Nelspruit) (Malelane), Mpumalanga, Suid-Afrika

Maak ons laaste pasr jaare die beste..

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 14 Desember 2025

Verander: 16 November 2025

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is ń geselige persoon wat daarvan hou om al my aandag te gee in wat ek doen. Ek is nie oemand wat hou van jalosie nie..en hou ook nie daarvan om vas gedruk te word in n hoekie nie..ek geniet spasie om te beweeg en as iemand dit saam my kan geniet nog beter. Is mal oor kamp by die wildtuin, of dam.. my boot op die water te ry en vis te vang. Braaivleisie en sundownertjie is altyd lekker. Ek wil iemand vind om saam my die lewe en die natuur en mekaar te geniet.

Sy Ideale Pasmaat

Wel ek kan nie eintlik my ideale pasmaat beskryf nie maar sal graag wil hê die persoon moet dinge saam my kan geniet. Die lewe is daar om tenvolle te geniet. Mekaar te waardeer, respekteer en te geniet. Elke mens is sy eie persoon en mens moet kan aanvaar wie die ander een is en dat almal nie die selfde is nie.. maar baie belangrik. Ek sit nie net by die huis en kyk seepies nie.. ons gaan wildtuin toe, dam toe of see toe maak nie saak nie en spamdeer tyd saam.. braai, kamp, ens..🤠🌹

Wat Sy Vriende Sê

Swysi het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Mbombela (Nelspruit) (Malelane), Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
45
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
198cm (6' 6.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
25 - 51
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Geen
Liggaamshare:
Lig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Die lewe van die partytjie
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Dans / Disko
Lees:
Stel nie regtig belang nie
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Komedie / Sitkom
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr
Belangstellings:
Kookkuns
Sport Betrokkenheid:
Tot die dood toe verveeld
Sport:
Kampering; Ski; Visvang
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Grieks; Italiaans; Kroegetes; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk net 'n paar uur 'n week
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e); Eksotiese dier(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te)
Prikkels:
Dans; Liefde toon in die publiek
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Nie van toepassing nie
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Uiteindelik daardie roman skryf
Gevoel omtrent die gebruik van LekkerLief:
Senuweeagtig; Nuuskierig; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters