In sy eie woorde...
Oor Hom
Solied. Betroubaar. Stabiel. (Soos jou ma se Tupperware.)
Gods man
Purpose-driven. Geloof-gegrond. Ambisieus. Betroubaar.
Ek bou, ek lei, ek groei.
Lojaliteit is nie ’n woord nie — dis ’n leefstyl.
As jy ’n man soek wat weet waarheen hy gaan (en nie wag vir goedkeuring om daar te kom nie)…
Welkom. 👑
Sy Ideale Pasmaat
Wees normaal en stabiel. As jy bipolêr is, bring net die “lekker kant” 🙃😊🤣
Ek soek ’n egte vrou — lojaal, waardes, geen drama.
Iemand wat kan lag, kan bid, kan bou.
Sterk hart, sagte siel.
Geloof. Respek. Ambisie. Humorsin.
Dis die vibe. 😎
Drama-free zone.
Wat Sy Vriende Sê
AceAceAce het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Roodepoort (randburg), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
47 | |
Sterreteken: |
Steenbok | |
Lengte: |
185cm (6' 0.8") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Swart | |
Oogkleur: |
Vra my later | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Vra my later | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
25 - 41 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
150cm (4' 11.1") - 188cm (6' 2.0") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gesigshare: |
Geen |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Gesofistikeerd |
Intelligensie: |
Straatwys |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Realisties; Snaaks; Stabiel |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Nederigheid; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Vriendelikheid |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Boeke: |
Besigheid |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Belangstellings: |
Beeldhoukuns; Beleggings; Besigheidsnuus |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Asiatiese Fusie; Frans; Fynproewer Uitetes; Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans; Thai |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk altyd oortyd |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek is 'n enigste kind |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Werk Verwagtinge: |
Die Baas in die pad steek |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
'n Kasteel in Skotland |
Aftreeplanne: |
Die 7 Wonders van die Wêreld verken |
Gevoel omtrent die gebruik van LekkerLief: |
Nuuskierig |
Eerlikheid: |
Uiters |





