In sy eie woorde...
Oor Hom
Hoe begin mens
Ek is n Godsvresende man, wat die Here ken en dien so bes ek kan🙏🏽.
Ek is soos meeste van ons maar steeds n "work in progress" so probeer daagliks net te verbeter op gister.
Ek is n verkoopsbestuurder in beroep.
Ek het 2 kinders. Dogter 20 (Swot) en Seun 16.
Net my seun wissel weekliks tussen my huis en mamma se huis.
My dogter kom kuier maar soos sy wil, of lus raak vir n wyntjie🫣.
Ek bly in Kempton en werk in Sandton.
Ek werk hard maar geniet dit om saam my mense dinge te doen, as die dinge buite is nog beter.
Braai en Kosmaak is iets wat ek geniet en by die bestes geleer👨🏼🍳.
Ek is deur en deur n ekstrovert en my familie en vriende groep is groot, maar n dag so nou en dan voor die TV is absoluut ook nodig.
Sou daar iets anders is wat jy wil weet vra gerus ?
PS- Ek is nie baie op die app nie en is baie beter in persoon.
So sal reedelik vinnig wil koffie saam doen🫣🤣🤣
Sy Ideale Pasmaat
Plat op die aarde, gods vrou. Sy moet die Here 1ste in haar lewe plaas, selfs bo haar lewensmaat. Liefde is nie ń keuse nie, maar om lief te bly is.
Wat Sy Vriende Sê
Bosmens het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
46 | |
Sterreteken: |
Bul | |
Lengte: |
183cm (6' 0.0") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ortodoks | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly soms by my | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Vra my later | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Uitvoerende Bestuur / Bestuur | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Benoni; Boksburg; Kempton Park; Bedfordview; Edenvale (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
36 - 47 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
150cm (4' 11.1") - 180cm (5' 10.9") | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Bosmens moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.


