Riri2609Riri2609
Riri2609

48 – Middelburg, Mpumalanga, Suid-Afrika

Riri2609Riri2609
1
0

Riri2609

48 – Middelburg, Mpumalanga, Suid-Afrika

Bietjie My Tyd

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: 17 Junie 2025

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ons almal verdien om lief gehe te word. Ek het genoeg seer gekry te veel van myself gegee vir iemand wat dit net verwag het. My kinders is al groot, maar ek het hulle meer nodig as wat hulle my het. Om alleen te wees is nie altyd lekker nie.

Haar Ideale Pasmaat

Vir homself kan onderhou. Eerlik, opreg . Iemand met n mooi goeie hard. Iemand wat sy verantwoordelikhede sal nakom. N christen . O en dit kan nie skade doen as jy n Lando Norris fan is nie

Wat Haar Vriende Sê

Riri2609 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Middelburg, Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
48
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
154cm (5' 0.6")
Liggaamstipe:
Volronde Figuur
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
44 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Asiër; Swart / Afrika; Bruin; Indies; Latyns / Hispanis; Midde-Ooste; Ander; Gemeng; Swart / Karibies
Huistaal:
Hindi; Ndebele; Russies; Sepedi; Sjinees; Sotho; Swahili; Swati; Tamil; Tsonga; Tswana; Urdu; Venda; Xhosa; Zulu
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Agnosties; Ateïsme; Buddis / Taoïsme; Hindoe; Moslem; Joods; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Ander; Sikhisme
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Riri2609 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.