SkyeMonroe

48 – Roodepoort (Wilro Park), Gauteng, Suid-Afrika

3
0

SkyeMonroe

48 – Roodepoort (Wilro Park), Gauteng, Suid-Afrika

Soek nie perfek nie,net eg en opreg

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 29 September 2025

Verander: 29 September 2025

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is ’n spontane en lewenslustige mens wat opreg lief is vir mense. Goeie geselskap en ’n lekker lag maak die lewe vir my soveel ryker. Ek geniet dit om te onthaal en te cater – dis my manier om liefde en sorg uit te druk. Daar is min dinge wat my meer gelukkig maak as gesellige kuiers saam met familie en vriende, want hulle is die hartklop van my lewe.

Musiekfeeste is my happy place – ek leef op die energie, die saam-sing en saam-lag. Onlangs het ek ook die vreugde van stap en die stilte van die natuur ontdek, wat my siel nuwe rus en balans gee.
Ek is eerlik en opreg, en waardeer mense wat dieselfde waardes dra. Twee-gesig mense en “jellievisse” pas nie by my nie – ek verkies mense wat eg en deursigtig is.
Ek is op soek na iemand wat hou van avontuur, musiek en gesellige oomblikke – ’n vriend om die mooi van die lewe saam mee te beleef. En as dit die begin van iets meer is… wie weet, dalk skryf ons saam ’n paar onvergeetlike stories. 🌿🎶✨

Haar Ideale Pasmaat

My Ideale Pasmaat 🌿🔥

Ek droom van iemand wat die lewe voluit leef en opreg lief is vir mense – iemand wat, soos ek, glo dat goeie geselskap, lekker lag en spesiale oomblikke saam met familie en vriende die lewe soveel ryker maak.

Hy moet die lewe geniet, maar ook weet wanneer om dit ernstig op te neem. Iemand wat my nie net as 'n nommer sien nie, maar my waardeer vir wie
ek is. Respek, eerlikheid en om mekaar se belangrikheid in die verhouding te erken, is vir my ononderhandelbaar.

Ek soek nie 'n "ja-en-amen" verhouding nie. Gesonde debat, opinies en perspektiewe hou die verhouding interessant en groeiend. Daar's niks lekkerder as om te weet jou maat is nie net daar om te knik en saam te stem nie, maar om regtig te deel en betrokke te wees.

Hy moet 'n liefde hê vir avontuur – iemand wat saam met my die bergpaadjies kan verken en daarna langs die braaivleisvuur herinneringe kan deel. Kuier saam met vriende en familie moet vir hom net so spesiaal wees soos vir my.

Finansiële verantwoordelikheid is belangrik. Ek glo elkeen moet sy eie skoene kan dra. 'n Man met 'n beroep en 'n stabiele inkomste wat my as sy gelyke sien – sy metgesel, nie sy werker nie.

Laastens, lojaliteit en vertroue is die pilare waarop 'n verhouding gebou word. Finansiële spanning en ontrouheid is dinge wat 'n verhouding kan vernietig, en ek glo in eerlikheid van dag een af.

As jy iemand is wat die lewe wil geniet, die natuur waardeer, en 'n vennootskap met respek en lag wil bou – dan kan ons dalk net 'n paar ongelooflike avonture saam beleef! 🏞️🔥😊

Wat Haar Vriende Sê

SkyeMonroe het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Roodepoort (Wilro Park), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
48
Sterreteken:
Bul
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Wes-Kaap; Gauteng; Noord-Wes; Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
44 - 51
Sterreteken:
Enige
Lengte:
169cm (5' 6.5") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Effens Grys; Effens Bles; Geskeer
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Administratief / Sekretarieël; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Regte; Medies / Tandheelkunde; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Gesondheid / Maatskaplike Sorg
Inkomste:
Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Reguit
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Uitdagend; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Ontwerper (Ek is 'n slaaf vir ontwerpersetikette)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Ander
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Fantasie; Gruwelverhale; Romanse; Selfhelp
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Fliekkanale; Sepies
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Riller; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie; Inkopies; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Lees; Rekenaar- en televisiespeletjies
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Kampering; Motorsport; Muurbal; Rugby; Stap; Staptogte
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Laktose-vry
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Tyd Aanlyn:
Ek is meer aanlyn as van lyn af
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te)
Prikkels:
Intelligensie; Rykdom
Afsitters:
Langhare; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van LekkerLief:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Baie