dimpelsxoxodimpelsxoxo
dimpelsxoxo

23 – Vereeniging (Sasolburg), Gauteng, Suid-Afrika

dimpelsxoxodimpelsxoxo
6

dimpelsxoxo

23 – Vereeniging (Sasolburg), Gauteng, Suid-Afrika

Big heart ❤️

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 01 Januarie 2025

Verander: 26 Desember 2024

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n grapperige mens baie liefdevol ,
Kort meisie
Kan dans ,sing
Gee baie om vir mense in algemeen
Ek lyk altyd kwaad maar ek is nie
Sagste hart wat jy kan kry maar kan ook kwaai raak hehe

Haar Ideale Pasmaat

Iemand wat my kan opas respekteer, liefde sal wys
Ek soek onvoorwaarlike liefde
Iemand wat my op my hande sal dra
Iemand wat my nooit sal laatgaan nie maak nie saak wat nie
Ek soek iemand wat van diere hou en liefde het vir ander mense
Iemand wat net oë op my sal he en geeen ander nie
Iemand wat net belangsteling toon in my
Iemand wat altyd na my sal luister in alles al is dit iets wat my pla
Iemand wat nie sal kwaad raak of my los oor ek sê wat my pla nie
Iemand wat alles saam my sal doen
Ek soek iemand romanties
Iemand wat my hul eerste prioriteid sal maak
Iemand wat nie ander girls se fotos like nie
Iemand wat nie ander stalk nie

Wat Haar Vriende Sê

dimpelsxoxo het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Vereeniging (Sasolburg), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
23
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
156cm (5' 1.4")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Mpumalanga; Gauteng; Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
25 - 33
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
162cm (5' 3.8") - 176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Effens Grys; Wit
Oogkleur:
Blou; Blou-Groen; Groen
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Bruin; Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans; Engels; Nederlands
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Finansies; Regte; Medies / Tandheelkunde; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

dimpelsxoxo moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.