liefie123_kmsliefie123_kms

liefie123_kms

60 – Windhoek, NamibiŽ

Kom ons leef in liefde

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Windhoek, NamibiŽ
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
60
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
NamibiŽ
Ligging:
Enige plek in NamibiŽ
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
49 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
179cm (5' 10.5") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Stewig
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Spontaan,vriendelik,humorsin,lag altyd,behulpsaam
Hou van lekker gesellig verkeer saam met vriende en familie om n lekker braai vleisvuur. Hou nie van mense wat voor op die wa is nie en wat lieg en bedrieg en ander mense beskinder om jou goed te laat voel nie.
Hou van tuin maak,koskook,dans ens.
Om elke dag voluit te lewe en dankbaar te wees.

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet eerlik en op reg wees met baie liefde.
Respek en vertroue gaan gepaard.
Hy moet hou van dans,kamp,buitelewe kan waardeur,braai,lekker kuier saam met vriende en familie.
Oneerlikheid, selfsigtigheid en wantroue vernietig n verhouding.

Wat Haar Vriende SÍ

liefie123_kms het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Uitdagend
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Swart
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal
Lees:
Stel nie regtig belang nie
Boeke:
Godsdienstig; Romanse
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Sepies; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Komedie; Romanties
Belangstellings:
Breiwerk; Gesonde leefstyl; Musiek Maak; Naaldwerk; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Dans; Draf / Hardloop; Jag; Kampering; Lyn- / Rolskaats; Motorsport; Rugby; Stap; Swem; Visvang
Kos
Kookkuns:
Frans; Grieks; Indies; Italiaans; Seekos; Thai
Uiteet:
Ek kook altyd by die huis
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Flankering; Langhare; Sarkasme
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
Strandhuis
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van LekkerLief:
Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters