Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
29 | |
Sterreteken: |
Bul | |
Lengte: |
168cm (5' 6.1") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Nieamptelik geskei | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Vra my later | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Vrystaat, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
25 - 34 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
171cm (5' 7.3") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties; Groot; Stewig | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Effens belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly by my; Ja, bly soms by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Soms; Gereeld | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is n 24 jarige enkel mamma. Ek is eerlik, opreg, vriendelik en liefdevol. Ek hou van fliek, kamp, lees en die buitelewe. Ek kuier nie in "clubs" nie. Ek sal eerder 'n aand saam vriende en familie kuier of rustig by die huis. Familie is vir my baie belangrik.
Haar Ideale Pasmaat
Ek is opsoek na iemand wat my sal aanvaar vir wie ek is. Iemand wat opreg en eerlik is met morele waardes, wat homself respekteer sodat hy ander ook kan respekteer. Iemand wat nie baie drink nie en ook hou van rustigheid, by wie ek net myself kan wees. Moet hou van kamp, visvang, die buite lewe, en kinders
Wat Haar Vriende Sê
Dromer24 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Dromer24 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.