In sy eie woorde...
Oor Hom
Plat op die aarde en n regte afrikaner...wat jy sien is wat jy kry.hou van sport, braai, lekker kuier saam familie en vriende langs n vuurtjie.hou van movies kyk en rustig wees saam iemand in my arms.het genoeg seer gekry al in my lewe, wil nou net rustig wees en tyd saam met iemand deel.
Sy Ideale Pasmaat
Ek glo elke persoon moet n mens leer ken en dit van daar af vat voorentoe.As dit nie uitwerk nie, dan beweeg jy aan. Maar eerlikheid kos niks...
Wat Sy Vriende Sê
Aquarius_45 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Port Elizabeth (uitenhage), Oos-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
54 | |
Sterreteken: |
Waterdraer | |
Lengte: |
193cm (6' 4.0") | |
Liggaamstipe: |
Atleties | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Vra my later | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Katoliek | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Uitenhage (Oos-Kaap, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
20 - 45 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Liggaamshare: |
Lig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Een of twee tatoeëermerke |
Intelligensie: |
Straatwys |
Regeer deur: |
Die hart |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Realisties; Snaaks; Uitdagend; Uitgesproke |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Humor; Meegevoeligheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Pop / Top 40; Rap / Hip Hop |
TV Gewoontes: |
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Fliekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Speletjiesprogramme; Sport |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Komedie; Misterie; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Rekenaar- en televisiespeletjies |
Sport: |
Bofbal; Boks; Kampering; Kanovaart; Krieket; Lyfbranderry; Motorsport; Rekspring; Rugby; Skubaduik; Snoeker; Snorkelduik; Staptogte; Stoei; Surfski / Kajak; Visvang; Waaghalsige sport |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Asiatiese Fusie; Kitskos; Kroegetes; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Kuier by familie |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Prikkels: |
Erotika; Flankering; Naakbaai |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Rykdom |
Werk Verwagtinge: |
Minder ure werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Konserwatief |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van LekkerLief: |
Senuweeagtig; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Baie |