Savannah_626

40 – Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga, Suid-Afrika

Wonderlike vrou wat net respek,liefde en eerlikheid soek by n man wat romanties is

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
40
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Baie Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Vra my later
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Vriende; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
35 - 42
Sterreteken:
Enige
Lengte:
177cm (5' 9.7") - 183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Baie Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin; Swart; Effens Grys
Oogkleur:
Groen
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Medies / Tandheelkunde; Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n liefdevolle,romantiese,eerlike,betroubar e vrou. Ek sal als doen vir die liefde in my lewe as hy my op sy hande dra. Ek hou van kuier saam vriende. Hou van kamp en die natuur. Hou ook van uit eet en my liefde te bederf "net vir sommer" Sal my als gee. Soek nie n aggresiewe man nie!!!!!

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet romanties wees,eerlik,betroubaar en reguit. Moet sy eie besluite kan maak en vir my kan opkom "indien nodig". Hy moet net oe he vir my. Hy moet spontaan,snaaks en lief wees vir tyd saam my te spandeer by die huis. Hy moet my in ag neem met elke besluit,doen en late,want dis wat ek doen. Anders as dit moet hy net nie "windgat of snobisties" wees nie. Kan ryk wees,maar "down to earth and loveable"

Wat Haar Vriende S

Savannah_626 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Krullerig; Gedra hulle goed
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Naeltjiering
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Uitspattig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Gunsteling Kleur:
Ander
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Nuwe Era
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fiksie; Selfhelp
TV Gewoontes:
My televisie is nooit af nie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Sepies; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Riller; Romanties
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Fotografie; Gedigte skryf; Kookkuns
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Dans; Gewigsoefeninge; Kampering; Liggaamsbou; Snoeker; Stap
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Japannees; Kitskos; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Met my troeteldier speel
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Voël(s); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Rykdom
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Langhare; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
Ander
Politiek:
Konserwatief
Gevoel omtrent die gebruik van LekkerLief:
Senuweeagtig; Hoopvol; Skaam; Opgewonde
Eerlikheid:
Baie