LibraladyLibralady

Libralady

63 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Soek 'n eersteklas metgesel

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
63
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
154cm (5' 0.6")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
56 - 70
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is jonk van gees, geniet die buite lewe. Het gedink alleenwees is die regte opsie, maar na 'n lang tyd vind jy jou alleen en sal graag 'n gepaste maat wil ontmoet. Hou van reis en om die mooi in ander provinsies te sien. Koffie, piekniek, stap op die strand tot op 'n elegante aandete sal ek jou nie teleurstel nie. Is goed versorg en glo my pasmaat sal onder dieselfde sambreel as ek wandel

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet goed versorg wees, mooi aantrek, mooi persoonlikheid h. As jy te lief is vir drink hou verby. Moet reeds die lewens lesse geleer het en 'n dame soos 'n dame kan hanteer en laat voel. Ek het als in my lewe gehad, soek nie duur huise, juwele [het genoeg] en aardse besittings nie, soek 'n regte lewensmaat wat nog die lewe kan geniet en nie net voor die Tv heelaand le nie. Hou van iemand wat my kan laat lag en lewenslustig is, hoop hier is nog 'n maat wat lewe het

Wat Haar Vriende S

Libralady het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra soms bril
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Realisties
Gewaardeerde Kwaliteite:
Getrouheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleur:
Oranje
Ontspanning & Vermaak
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Romanse
Fliek Voorkeure:
Romanties
Sport:
Dans; Fietsry; Seil; Skubaduik; Snorkelduik
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Gevoel omtrent die gebruik van LekkerLief:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters