Skyler242

32 – Port Elizabeth, Oos-Kaap, Suid-Afrika

Eks mal daaroor om kos te kook en te bak en brou.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Port Elizabeth, Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
32
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
171cm (5' 7.3")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
28 - 38
Sterreteken:
Enige
Lengte:
192cm (6' 3.6") - 197cm (6' 5.6")
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n vriendelike lojale person wat enige person kan vertrou. ek kom goed oor die weg met enige person en ek hou daarvan om elke dag nuwe mense te ontmoet.
Ek hou nie van mense wat jok nie ook nie van mense wat ek nie kan vertrou nie.
Ek spandeer tyd saam my dogtertjie en familie vir ontspanning en pret.

Haar Ideale Pasmaat

Ek soek na n pasmaat wat my kan gelukkig maak wat my kan lief he en my vas te hou en vir my te kan se hy is lief vir my iemand saam wie ek eendag my lewe saam kan spandeer. die ideale pasmaat moet n mooi persoonlikheid he wat vriendelik is en goed oor die weg met kinders kom. wat weet wat hy in die lewe wil he en hard daarvoor werk

Wat Haar Vriende S

Skyler242 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Skyler242 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.