Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Noordelike Voorstede (Vredekloof), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
52 | |
Sterreteken: |
Leeu | |
Lengte: |
171cm (5' 7.3") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Verander Gereeld | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Vra my later | |
Verhoudingstatus: |
Vra my later | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Vra my later | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik; Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
35 - 55 | ||
Sterreteken: |
Ram; Leeu; Weegskaal; Skerpioen; Boogskutter; Waterdraer | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee; Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee; Miskien | ||
Daaglikse Dieët: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
"Entertaining". Ek is lief vir die lewe vir lag, die see, mense, diere enige iets met asem. Bietjie kunsinnig. N bietjie van n waaghals tot n punt. Never n dull moment. Vol sonskyn. N goeie kok wat graag mense onthaal en bederf. N rrenboog mensie!
Haar Ideale Pasmaat
Ekstrovert met n sterk persoonlikheid. Moet lief wees vir diere, natuur en die kunste. Intelektueel, spiritueel. n Veilige hawe in n wilde (wêreld) waar ek veilig kan skuil.
Wat Haar Vriende Sê
sunkissedsky het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Die lewe van die partytjie |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Sarkasties; Snaaks; Uitdagend; Uitgesproke |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Getrouheid; Selfbeheersing; Toewyding; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Pers |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Blues; Pop / Top 40; Rock |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Fantasie; Fiksie; Nie-fiksie; Wetenskap / Tegnologie |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Dokumentêr; Musiekkanale; Realiteitsprogramme; Speletjiesprogramme; Sport; Tekenprente; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Komedie; Kunsflieks; Misterie; Riller; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Beeldhoukuns; Boeke skryf; Bordspeletjies; Dobbel; Gedigte skryf; Kookkuns; Lees; Rekenaar- en televisiespeletjies; Skilder; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Atletiek; Gimnastiek; Kampering; Kanovaart; Kegelbal; Krieket; Lyn- / Rolskaats; Rugby; Swem; Veerpyltjies; Witwater-kanovaart; Ysskaats |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Asiatiese Fusie; Italiaans; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Ek behoort eintlik 'n bed in my kantoor te hê |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek is 'n enigste kind |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal waarskynlik nie trek nie |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Hond(e); Knaagdier(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Reptiel(e) |
Prikkels: |
Intelligensie |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Liefde toon in die publiek; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Bevordering kry |
Gevoel omtrent die gebruik van LekkerLief: |
Nuuskierig |