waardevolledame85waardevolledame85

waardevolledame85

35 – Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika

a dream does come true if you believe

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
35
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
172cm (5' 7.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
28 - 43
Sterreteken:
Enige
Lengte:
165cm (5' 5.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Regte; Medies / Tandheelkunde; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Eerlike opregte plattelandse meisie groot geword op n plaas en steeds die plaas as my eerste lysie beskryf. Ek is n groot christen sonder Here so ek nie gewees het waar ek is nie. Is n gesins mens maak deel vir hul almal.

Hou van vas dans squash speel rolbal kuier graag saam vriende. Ek skilder en maak ook graag kos le ook olywe en peppadews in. My beste vriende is my koeie op die plaas as hul kon praat so die wereld kon vergaan. Boer ook soms saam my pa.

mal oor travel het al heelwat in my lewe gesien wil graag texas en hele amerika gaan toer en boonste deel van kanada. Baie lief vir die see. Rustig te verkeer op die plaas is die beste.

Ek is baie lief vir kinders sal graag eendag van my eies wil he maar ook n man soos my pa.maak ook altyd tyd vir spesiale vriende en vriendinne in ny lewe.

wel die res moet jul maar uitvind.

Haar Ideale Pasmaat

Eerlike opregte man hy moet die broek in die verhouding dra as k af is moet hy dit eerste raak sien en my bystaan. My nie weg druk of sleg se nie. Ek is n boervrou maar het n sagte hartjie. Vertroue is een van die belangrikste sleutels tot n groot sukses. Hy moet soos k drome he en belangrikste sy hande moet harder wees as myne. Selfde belangstellings toon. Wil graag n boerseun he.

Wat Haar Vriende S

waardevolledame85 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Lank
Sig:
Ek dra bril
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Saggeaard; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Selfbeheersing; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Pop / Top 40
Boeke:
Besigheid; Fantasie; Godsdienstig; Romanse
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Sepies; Sport
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Beleggings; Besigheidsnuus; Fotografie; Inkopies; Kookkuns; Skilder; Tuinmaak
Sport:
Bergfiets; Dans; Draf / Hardloop; Fietsry; Kanovaart; Muurbal; Pluimbal; Stap
Kos
Kookkuns:
Frans; Fynproewer Uitetes; Seekos; Suid-Afrikaans
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week