JenniD63

57 – Blouberg (Sunningdale), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Plat op die aarde

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Blouberg (Sunningdale), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
57
Sterreteken:
Bul
Lengte:
157cm (5' 1.8")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Medies / Tandheelkunde
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 57
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 188cm (6' 2.0")
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Geen
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek geniet goeie mense met humorsin en diere le na aan my hart. My vriende beskryf my as aantreklik ( al het ek n paar extra kilos) en spontaan en ek hou van lag. Ek is mal oor road trips, kamp is my ideale wegbreek kanse en Musiek is my soulfood. Ek is sosiaal en hou van kos maak, maar is ook filosofies en oop vir ander se menings en sienswye. Balans is my motto en prioriteite belangrik. Ek sien myself as n goeie ondersteuner en lojaal, maar ook sterk in my eie wil en waardes. ..en staan vir dit waarin ek glo. Familie eenheid is baie belangrik vir my en ek is mal oor my twee kinders!

Haar Ideale Pasmaat

My ideale man moet sy man kan staan. Hy moet handig wees en situasies kan hanteer en uitsorteer. Gesins eenheid moet vir hom eerste kom. Hy moet selfversorgend wees asook kan voorsien in die basiese behoeftes van n gesin. Ek sal daarvan hou as hy sosiaal kan wees, maar ook in n gebalanseerde lewestyl glo. Ek hou van n geduldige, positiewe sterk man wat my kan laat lag, ondersteun en lojaal is...wat n kamp vuur kan maak, tent penne inslaan en saam met my Walvisbaai toe kan vaar op n boot. Hy moet n groot hart het wat ander kan help as hy kan en lief wees vir diere en kinders. Hy moet oop en eerlik wees en altyd goeie waardes he... maar die belangrikste van alles is, dat hy my kinders sal aanvaar, respekteer, ondersteun en kan liefhe, want ons is EEN. As hy self kinders het, sal ek dieselfde vir hom doen.

Wat Haar Vriende S

JenniD63 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Simpel
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Optimisties; Saggeaard; Sarkasties; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Tevredenheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Lees:
Ek geniet dit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Realiteitsprogramme; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Kookkuns; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Woes
Tyd by die Werk:
Ek behoort eintlik 'n bed in my kantoor te hê
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek sien iemand, maar nie eksklusief nie
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Voël(s); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Rykdom
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Langhare; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
'n Voorstedelike huis
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van LekkerLief:
Senuweeagtig; Hoopvol
Eerlikheid:
Baie