Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Stellenbosch, Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
47 | |
Sterreteken: |
Kreef | |
Lengte: |
173cm (5' 8.1") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerblond | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Bemarking en Verkope | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
40 - 48 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
182cm (5' 11.7") - 183cm (6' 0.0") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Blou | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Mense kan my leer ken omdat ek 'n opregte, liefdevolle person is wat eerlikheid en kommunikasie hoog op prys stel. Ek wil aanvaar word vir wie en wat ek is omdat ek 'n pragtige vrou is wat tonne liefde het om te gee en baie omgee vir 'n spesiale vriend of man. Dis vir my baie belangrik in '
n verhouding om ten alle tye met 'n maat dinge te deel, maak nie saak wat die omstandighede is nie, om mekaar by te staan en openlik te wees oor alles. Ek het 'n geweldige sin vir humor en hou van buitelewe, kamp, dans, rustig by huis braai en kuier en om iemand te ontmoet wat my veilig en liefdevol sal laat voel. Ek het 'n pragtige sterk persoonlikheid en dit straal elke dag uit my uit en as ek net elke dag iemand kan laat lag, is my dag volmaak en ek Glo in die Here en weet hy sal my pad vir my kan uitle. Ek kannie wag om nuwe vriende te ontmoet nie.
Haar Ideale Pasmaat
My ideale pasmaat moet lank, gemiddeld gebou wees wat my elke dag op sy hande sal dra en oneindig lief sal kan wees vir my. Hy moet eerlik, opreg, openlik wees, want ek glo vertroue en kommunikasie is baie belangrik om enige verhouding te laat begin en te laat slaag. Niemand is perfek nie, maar ek glo met basiese riglyne soos genoem kan mens als laat werk as dit beskore is, hy moet my aanvaar soos ek is, liefwees vir my en ek is 'n baie liefdevolle vrou en wil graag he my vriend moet so bietjie bederf en verassings tipe wees.
Wat Haar Vriende Sê
Ogies_326 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Fiksie |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Opvoedkundig |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Romanties |
Belangstellings: |
Meditering |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Dans |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Maak nie saak nie |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieëtbeperkings : |
Glutenvry |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Sosiaal met vriende verkeer |
Tyd Aanlyn: |
Ek is net weeksdae aanlyn |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Prikkels: |
Dans |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per maand |
Droomhuis: |
Ander |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Gevoel omtrent die gebruik van LekkerLief: |
Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |