Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Lephalale (Ellisras) (thabazimbi), Limpopo, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
35 | |
Sterreteken: |
Kreef | |
Lengte: |
142cm (4' 7.9") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Het nie hoërskool voltooi nie | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Limpopo, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
25 - 40 | ||
Sterreteken: |
Kreef | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Ligbruin | ||
Oogkleur: |
Blou | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Afrikaans | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
Het nie hoërskool voltooi nie | ||
Beroep: |
Ander | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is nie n persoon wat draai loop nie ek verkies eerlikheid want dit kom n lang pad saam my ek is baie kort van draad so in ander woorde moenie krap waar dit nie jeuk nie eks rustig en vol lewe ek hou van boog skiet musiek luister en some net random goed soos dvds kyk xbox speel en net om my self te kan wees Familie waardes is hoog van pas
Sy Ideale Pasmaat
Sy moet goed na haar self kyk hou van kinders en om die lewe te kan geniet sy moet eerlik en op reg wees en my kan lief he en aanvaar soos ek is ek hou van N vrou wat nie doekies om draai nie sy moet se wat op haar hart is sy moet ook bq sag geaart wees want ek soek nie n butch vrou nie
Wat Sy Vriende Sê
boa044mlm het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Liggaamshare: |
Harerig |
Gestremdhede: |
Ek het geen; Ander |
Liggaamskuns: |
Tongring; Een of twee tatoeëermerke |
Intelligensie: |
Gemiddeld |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Saggeaard; Stil; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Meegevoeligheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Rooi |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Nuwe Era; Pop / Top 40 |
Lees: |
Ek haat dit |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Sepies |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Komedie |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Motorherstelwerk; Rekenaar- en televisiespeletjies |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Boogskiet; Jag; Kampering; Perdry; Skietsport; Snoeker; Visvang |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Seekos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieëtbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tydverdryf keuses: |
Kuier by familie |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Eksotiese dier(e); Ander |
Prikkels: |
Flankering; Langhare |
Werk Verwagtinge: |
Bevordering kry |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per maand |
Droomhuis: |
'n Huisie in die platteland |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Woon in 'n stil hut in die woud |
Gevoel omtrent die gebruik van LekkerLief: |
Hoopvol |
Eerlikheid: |
Baie |