preslappreslap

preslap

63 – Benoni, Gauteng, Suid-Afrika

SOEKJY JOU ANDER RIB

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Benoni, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
63
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
174cm (5' 8.5")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Medies / Tandheelkunde
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
55 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
161cm (5' 3.4") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Gereeld
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Vriendelik maar aan die skaam en stil kant, Liefdevol, caring,met n goeie sin vir humor, lojaal, eerlik en opreg.Intellegent , huislik maar geniet dit om uit te gaan ook. hou van dans en het n wye musiek smaak. lief vir diere veral katte. is baie onafhanklik maar afhanklik van God. my lewens philosofie is Doen aan ander wat jy wil he hulle moet aan jou doen en as jy nie iets goeds kan se oor iemand, hou jou mond toe want die tong is n gevaarlikste wapen.
Ek hou nie van persone wat ander verkleineer, op hul neer sien en dink hy/sy is beter as ander. ek het n posetiewe uitkyk op die lewe en glo dat God in beheer is Hou van sport om daarna te luister en te kyk, doen scrapbooking en is n ouma fotograaf

Haar Ideale Pasmaat

Moet n Christen wees en ,nie n " blik" christen moet eerlik opreg en lojaal wees. sy ja moet sy ja wees en nie n kansvatter nie. Geen one night stands!!! kan iemand wees wat met sy hande kan werk ,maar ook sy kop kan gebruik. weet wat hy wil he en finansieel stabiel wees. moet nie selfsugtig wees nie, my nie probeer verander in n poppie of iemand wat ek nie is nie .wat my sal ondersteun en bystaan deur dik en dun. nog sal omgee en by my bly as ek n rooi neus geswelde oe het (lekker ou verkoue). sal by my maat staan al is sy hande vol gries. hy moenie bang wees om mooi te kan aantrek nie maar ook saam met die kleintjies in die modder kan speel. elke dag dankie se aan God vir Sy genade en liefde.

Wat Haar Vriende S

preslap het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het 'n kroniese siekte
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Opera
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Misdaad; Selfhelp; Speurverhale; Wetenskapsfiksie
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Sport; Tekenprente; Veelsydigheidsprogramme; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Misterie; Riller; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Fotografie; Inkopies; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Pottebakkery
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Dans; Gholf; Krieket; Rugby; Snoeker; Stap; Swem; Veerpyltjies; Visvang
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Italiaans; Kitskos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Diabetiese
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk deeltyds
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Visse
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Naakbaai; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Voorstedelike huis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Vrywilligheidswerk doen
Gevoel omtrent die gebruik van LekkerLief:
Senuweeagtig; Nuuskierig; Optimisties
Eerlikheid:
Baie