nogeenkeernogeenkeer

nogeenkeer

55 – Boksburg, Gauteng, Suid-Afrika

nog een Keer probeer

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Boksburg, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
55
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
40 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

As opregtheid eerlikheid en Familie waardes in een sin gebruik kan word is dit redes om my te leer ken.
Op 49 nie meer lus vir snert ni. Stel belang om iemand te ontmoet wat ongekompliseerd is
En selfde waardes het.
As respek eerlikheid en opregte liefde jou soeke is kan ons praat .
Genoeg "mind games" gehad in my lewe .
Ons almal droom en niks fout daarmee nie. Ek wil egter he dat die werkllikheid beter en meer realisties as enige droom moet wees.. Net as jy dit beleef weet jy dat jy daai spesiale persoon gekry het nie perfekte persoon nie maar perfek vir jou

Sy Ideale Pasmaat

N sagte hart en gees
Vrou wat goed na haarself omsien
Iemand wat van teater en opvoerings hou
Iemand wat kan hardop lag met haar oe
Iemand wat liefde kosbaar beskou dit aanvaar en koester en dit ook terug kan gee
As jou bucket list goed soos uit vliegtuie spring met n klein bootjie op rowwe water ry
Ens count me out. As jy egter van romanse hou .naweek in di natuur. Goeie geselskap
Saam n goeie wyn en etes
Dan is dit wat my ideale maat moet wees (as jy die bucket list ding wil doen ondersteun ek jou)

Wat Sy Vriende SÍ

nogeenkeer het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Blues; Broadway / Teater; Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Latyns; Opera
Lees:
Dis OK
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
DokumentÍr; Komedie / Sitkom; Musiekkanale
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Komedie; Romanties
Belangstellings:
Musiek Maak; Sing
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Boogskiet; Dans; Gholf; Kampering
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per week uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is in die middel van 'n egskeiding
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van LekkerLief:
Senuweeagtig; Hoopvol; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters