Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Bothaville (welkom), Vrystaat, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
50 | |
Sterreteken: |
Ram | |
Lengte: |
141cm (4' 7.5") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Verander Gereeld | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Bemarking en Verkope | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Vrystaat, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
45 - 56 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Effens Grys; Grys; Effens Bles; Geskeer | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Regte; Medies / Tandheelkunde; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Vriendelik, hou van kuier ek n mense mens asook n familie persoon! Ek hou van lees en om kreatief te wees kook is ook een van my passies! Ek hou van die buite lewe, en om romanties te wees!! Hou baie daarvan om by die huis te kuier, baie lief vir dans!! Ek hou baie van gesels en kom met almal oor die weg!! Ek nie n model nie maar weet ek is geskape soos God my wil he!! Ek hou van my christelike waardes en sal altyd eerste kom in my lewe! My kinders is ook n belangrike deel van my lewe!!! Diere maak ook deel van my lewe uit!!! Dit gaan nie net altyd oor die uiterlike nie, maar binne wat eintelik die mens maak!!!
Haar Ideale Pasmaat
Hy moet kan aanpas by my omstandighede, net soos ek by syne. Hy moet my aanvaar soos ek is en my respekteer in my werk net soos hy n broodwinner is is ek ook! My kinders is vir my belangrik asook my familie daarom sal ek dit waardeer as hy dit sal respekteer! Geen kwaai drinkers en kans vatters nie! Ek hou van n persoon wat saam my kan lag en gesels, maar ook daar sal wees as n traan oor my wang loop!!! Hy moet van die buite lewe hou en baie van diere!!!
Wat Haar Vriende Sê
dimpels885 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Lighartig |
Intelligensie: |
Gemiddeld |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Saggeaard |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Nederigheid; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Bruin |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Gospel / Geestelik |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Gruwelverhale; Misdaad; Romanse; Speurverhale |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Komedie / Sitkom; Nuus; Sepies; Tekenprente |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Drama; Komedie; Riller; Romanties |
Belangstellings: |
Fotografie; Inkopies; Kookkuns; Sing |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Rugby; Swem; Visvang |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Grieks; Indies; Maak nie saak nie; Seekos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Kuier by familie |
Tyd Aanlyn: |
Een of twee keer per week |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Voël(s); Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Kat(te); Perd(e) |
Prikkels: |
Dans; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Die Baas in die pad steek |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Teugend aan margaritas op 'n strand |
Gevoel omtrent die gebruik van LekkerLief: |
Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Baie |