Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Johannesburg (Springs), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
37 | |
Sterreteken: |
Ram | |
Lengte: |
202cm (6' 7.5") | |
Liggaamstipe: |
Stewig | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerblond | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Vra my later | |
Ander Tale: |
Afrikaans | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Uitvoerende Bestuur / Bestuur | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
25 - 45 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Kurwes op die regte plekke; Volronde Figuur | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Blond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart | ||
Oogkleur: |
Amandelbruin; Blou; Bruin; Groen | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is n groot bok vir sports en is passieval oor als in die lewe. Ek doen altyd als tot die beste van my vermoe en probeer altyd verbeter op myself. Ek hou nie van mense wat dink hul is beter as ander nie. Ek hou nie van mense wat agterbaks is nie. Ek het n groot passie vir die buite lewe, rugby, musiek en lees. Ek behandel mense soos ek wil behandel word en glo almal moet n kans kry in die lewe. Ek oordeel niemand nie
Sy Ideale Pasmaat
My maat moet liefdevol en snaaks wees. Sy moet saam met my kan goed doen en ek saam haar. Sy moet reguit en eerlik wees. Moet n grt bok vir sports wees. Ek gee nie om hoe sy lyk nie solank sy opreg is en n mooi persoonlikheid het en my aanvaar soos ek is.
Wat Sy Vriende Sê
Bloubulboef1983 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra bril |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Tongring |
Sin vir Humor: |
Lighartig |
Regeer deur: |
Die verstand |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Laf; Snaaks; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Punk; Reggae; Rock |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Nie-fiksie; Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie |
TV Gewoontes: |
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Sport; Tekenprente |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Komedie; Oorlog; Westerse; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Gedigte skryf; Motorherstelwerk; Musiek Maak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Amerikaanse Voetbal |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Duits; Maak nie saak nie |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieëtbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek hou van diere |