HeuningblomHeuningblom

Heuningblom

52 – Sasolburg (Vanderbijlpark), Vrystaat, Suid-Afrika

"Kom reis saam met my deur die lewe"

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Sasolburg (Vanderbijlpark), Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
52
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
171cm (5' 7.3")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Spyseniering
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
35 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
171cm (5' 7.3") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Geen (Bles); Geskeer
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is vriendelik, intelligent en positief. Ek hou nie van negatiwiteit en negatiewe mense nie, ook nie skynheilige mense en mense wat skinder nie. Ek hou van lag, gesels en gelukkig wees. Ek hou van musiek en dans. Ek hou van kuier, maar nie van dronk mense nie en kan nie rook verdra nie.
Moenie my probeer beindruk nie - wees net jouself en moenie my bulshit nie!
Ek hou van die buitelewe, die bos en stilte.

Haar Ideale Pasmaat

Eerlik en opreg. Moenie voorgee nie, nie skynheilig nie en nie depressed en negatief nie. Net positiewe manne met n goeie uitkyk op die lewe.
As jy nie eerlik en jouself is nie, kan jy maar verbyhou.
Ons moet nie mekaar se tyd mors nie.
As die verhouding ernstiger sou raak is daar net plek vir ons twee - nie nog kinders en moeders ook nie.

Wat Haar Vriende S

Heuningblom het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Pop / Top 40
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
TV Programme:
Musiekkanale
Fliek Voorkeure:
Aksie; Westerse
Belangstellings:
Boeke skryf; Fotografie; Inkopies; Joga; Meditering; Musiek Maak; Tuinmaak
Sport:
Dans; Fietsry; Gholf; Hang- / Skermsweef; Jag; Krieket; Muurbal; Perdry; Skermkuns; Skietsport; Sneeuplankry; Snoeker; Stap; Swem; Valskermspring; Veerpyltjies; Vlieg / Sweefvlieg
Kos
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Eerlikheid:
Uiters