LaglekkerLaglekker

Laglekker

56 – Centurion, Gauteng, Suid-Afrika

Die lewe is n raaisel elke dag is n uitdaging gryp geleenthede aan wie weet?

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
56
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Centurion (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
50 - 59
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Geskei
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek lees so deur al die keuses wat mans na soek. Of ek nou inpas by jou keuse van n pasmaat wie sal weet. Ek is realisties oopkop eerlik opreg spontaan soos jy my leer ken so is ek. Ek hou van uitdagings in my lewe pak elke dag met oorgawe aan omdat die lewe so lank in n oogknip kan omswaai. Avontuur mal oor ons familie plaas is my kopskoon maak plek rustigheid rivier diere gee my ervaring van tevredenheid. Ek het lankal nie meer issues oor myself nie. My bagasie is afgelaai. Ek soek net aanvaarding vir die vrou wat ek is. Ek verafsku drankmisbruik of enige vorm van midbruik. Vloek skel hoort in n kroeg. Rook jou keuse asook hoe jy oor godsdiens voel almal se persoonlike gevoel. Ek is nie n man se vloerlap of n artikel wat te koop is nie. Behandel my so ek word witwarm van woede. Behandel my met respek waardigheid jy kry net soveel terug indien nie meer. As jy dink daar is potensiaal maak kontak asb.

Haar Ideale Pasmaat

Droom man? Onrealistiese droom. So laat ek dit so stel. Wat my inteteseer beter beskrywing. Gemaklike leefstyl met n goeie inkomste nou nie sterstatus ryk nie. Natuurlik sy eie blyplek ook nou nie n hollywood kasteel nie leefbaar.eerlik spontaan geen bagasie nie. Avontuur mal wees hou van plaas ongereptheid daarvan kamp met basiese dinge. Go getter wees nie terugstaan vir uitdagings nie geleenthede aangeryp met oorgawe heerlik kan lag rustig wees romanse ja bederf ja maar samesyn baie meer kosbaar vir my. Netjies wees. Aanpasbaar in elke situasie. Afkeure geen kroegvlieg naby my nie. Ook nie kyk hoeveel nuwe vloekwoorde opgese kan word of bygevoeg kan word in woordeboek. Jy rook jou keuse. Wees jouself soos jy in jou alledaagse lewe is dit is waarvan ek hou dit trek my dadelik aan tot n man.

Wat Haar Vriende S

Laglekker het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Stabiel; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Ontmoet vir koffie
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Misdaad; Nie-fiksie
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr; Dramas; Fliekkanale; Nuus; Sport
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie
Belangstellings:
Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Bergfiets; Draf / Hardloop; Fietsry; Gholf; Kampering; Kanovaart; Rugby; Skubaduik; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Swem; Tennis
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Oefening
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Glad nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Eksotiese dier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Knaagdier(e)
Prikkels:
Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Erotika; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Nie van toepassing nie
Droomhuis:
'n Boomhuis in die woud
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Gevoel omtrent die gebruik van LekkerLief:
Nuuskierig; Optimisties
Eerlikheid:
Baie