sons942sons942

sons942

57 – Ermelo, Mpumalanga, Suid-Afrika

Eensame soek haar lewensmaat

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Ermelo, Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
57
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Hi daar ek is mal oor die buite lewe visvang uitkamp braai speel graag pool my sport is rolbal. Mal oor dans los en vas . Ek is n maklike mens om oor die weg mee te kom.Baie liefde vol mis die soentjies en drukkies.

Haar Ideale Pasmaat

Ek is nie vol nonsies oor my pasmaat maar sal lekker wees as ons min of meer van dieselfde dinge kan hou.Nie baie lief vir motorfietse. Verkies dit ook dat ons als saam doen.

Wat Haar Vriende S

sons942 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Die Diep Goed
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Gevoel omtrent die gebruik van LekkerLief:
Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters