In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is eerlik spontaan en lief vir mense diere en die lewe.
Ek verdra nie onregverdigheid en leuns nie. Ek kyk graag rugby en krieket en lees skilder ek krap graag in die tuin rond vir ontspanning. Lag is vir my n uitlaatklep om stres te verwerk.
Ek is netjies op myself en my omgewing en leef my persoonlike lewe daarvolgens. Ek is jare alleen en voel dat dit nou tyd is om n goeie maat in my lewe toe te laat en sien uit daarna om iemand spesiaal te ontmoed.
Haar Ideale Pasmaat
Iemand wat die eenvoudige dinge in die lewe kan wardeer en ook lief is vir mens dier en die natuur.Iemand wat positief opreg en betroubaar is.
Dis dinge wat kosbaar is en alleen daarop kan n betekenisvolle vriendskap gebou word.
Eerlikheid en netheid is nie onderhandelbaar nie.
Wat Haar Vriende Sê
ella47 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria (Weavind park Pretoria), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
75 | |
Sterreteken: |
Boogskutter | |
Lengte: |
163cm (5' 4.2") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerblond | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Afrika; Trinidad & Tobago | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
66 - 74 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
174cm (5' 8.5") - 199cm (6' 6.3") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Duits; Engels; Nederlands | ||
Ander Tale: |
Afrikaans | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra bril en kontaklense |
Liggaamskuns: |
Ek het geen; Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Gesofistikeerd |
Intelligensie: |
Straatwys |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Stedelik (My styl is vars van die stad se strate af) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Rooi |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Blues; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; R&B / Soul |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Reis; Speurverhale; Topverkopers |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Sepies; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Dokumentêr; Drama; Kunsflieks; Misterie; Romanties |
Belangstellings: |
Beeldhoukuns; Bordspeletjies; Fotografie; Gesonde leefstyl; Lees; Meditering; Naaldwerk; Pottebakkery; Skilder; Toneelspel; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Atletiek; Gholf; Gimnastiek; Kampering; Krieket; Lyn- / Rolskaats; Rugby; Skubaduik; Stap; Staptogte; Swem; Tennis; Visvang; Voëlkyk; Ysskaats |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Kookkuns: |
Grieks; Italiaans; Japannees; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen; Suikervry; Koolhidrate-vry |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk deeltyds |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Een of twee keer per week |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Hond(e); Visse; Ander; Perd(e) |
Prikkels: |
Intelligensie; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Sarkasme |
Werk Verwagtinge: |
Minder ure werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per maand |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van LekkerLief: |
Hoopvol; Optimisties |
Eerlikheid: |
Baie |