Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria (Rietfontein), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
49 | |
Sterreteken: |
Kreef | |
Lengte: |
164cm (5' 4.6") | |
Liggaamstipe: |
Atleties | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
40 - 55 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
170cm (5' 6.9") - 175cm (5' 8.9") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties | ||
Uiterlike: |
Baie Aantreklik; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Blond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Effens Grys | ||
Oogkleur: |
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee; Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; Tegniese Diploma; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Regte; Medies / Tandheelkunde; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer | ||
Inkomste: |
Genoeg; Ryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is 'n hardwerkende vrou, is nie bang vir werk nie. Ek hou van naaldwerk, kunsnaaldwerk, bak en brou, hou van musiek, dans, uiteet, fliek en om padwedlope te hardloop. Ek hou van eerlike en opregte mans wat 'n vrou op sy hande sal dra en haar soos 'n vrou behandel en nie op haar kop sal sit nie, hy moet 'n Christen wees en saam met my kan Kerk toe gaan, hy moet my kan treat en uitvat. Hy moet saam met my kan gaan oefen. Hy moet ook nie vol fiemies wees nie. Ek is ook baie lief daarvoor om te gaan stap, te gaan kuier by vriende en familie.
Haar Ideale Pasmaat
Hy moet my familie aanvaar soos ek sy familie sal aanvaar. Hy moet geen tatoos op hom he nie, hy moet op hom self netjies en skoon wees. Nie lang toutjies hare he nie. Nie 'n roker of drinker wees nie. Hy moet liefde en aandag aan my kan gee.
Wat Haar Vriende Sê
Meerkatmeisie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort; Krullerig |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
'n Sosiale vlinder |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Saggeaard; Stil; Uitdagend |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Liefdadigheid; Selfbeheersing; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Rooi |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Instrumentaal; Klassiek |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Fantasie; Godsdienstig; Misdaad; Nie-fiksie; Romanse |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Sport; Tekenprente |
Fliek Gereeldheid: |
Nooit |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Gesonde leefstyl; Inkopies; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Sing |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Basketbal; Dans; Draf / Hardloop; Gimnastiek; Stap; Staptogte |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Italiaans; Kitskos; Sjinees; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Inkopies |
Tyd Aanlyn: |
Ek is meer aanlyn as van lyn af |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Glad nie |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Voël(s) |
Troeteldiere (Hou van): |
Hond(e) |
Afsitters: |
Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Tatoeëermerke |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Selde |
Droomhuis: |
'n Voorstedelike huis |
Politiek: |
Uiters konserwatief |
Aftreeplanne: |
Tuis met 'n goeie boek |
Gevoel omtrent die gebruik van LekkerLief: |
Hoopvol; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Baie |