kaalvoetmeisiekaalvoetmeisie

kaalvoetmeisie

26 – George (Knysna), Wes-Kaap, Suid-Afrika

Kom ek en jy ontdek die wereld saam :)

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
George (Knysna), Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
26
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
169cm (5' 6.5")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
20 - 28
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 195cm (6' 4.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n plat op die aarde meisie. Ek is tevrede met die eenvoudige en klein goedjies in die lewe. Ek is baie liefdevol en ek gee baie om. Ek hou baie van die buitelewe soos, kamp, nuwe plekke te ontdek, of al is dit net om n roomys op n sy paadjie te sit en eet :) die res moet jy maar self uitvind. Gaan kry my op single too meet ;)

Haar Ideale Pasmaat

Sjoe! waar begin ek? haha wel, eerstens ek soek n eerlike, ordentlike ou, wat nog waardes het, maar hy moet nou nie te skaam wees nie. Hy moet lekker kan gesels, lag en selfs my ook kan maak lag. Hy moet net soos ek ook eenvoudig en plat op die aarde wees. Hy moet omgee vir my en baie liefdevol wees. Hy moet ook bereid wees om enige iets vir my te doen en my nou en dan verras met ietsie. Al is dit n liefdesbriefie! Oe en hy moet romanties wees!!! en my kan beskerm, nou nie TE maer en klein wees nie> Hy moet fun wees, ook van die buite lewe hou en in wees om enige iets te doen!!! Hy moet so bietjie van krieket en rugby hou! [geskrap]

Wat Haar Vriende S

kaalvoetmeisie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Reguit; Krullerig; Buierig
Sig:
Ek dra kontaklense
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen; Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Sarkasties
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Intelligent; Laf; Optimisties; Sarkasties; Snaaks; Stabiel; Uitdagend
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Goedhartigheid; Humor; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Nuwe Era; Pop / Top 40; Rap / Hip Hop
Lees:
Dis OK
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie; Inkopies; Kaartspeletjies; Kookkuns; Rekenaar- en televisiespeletjies; Sing; Skilder; Toneelspel
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Bergfiets; Dans; Draf / Hardloop; Fietsry; Kampering; Kanovaart; Krieket; Rugby; Snoeker; Snorkelduik; Tennis; Veerpyltjies; Visvang
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek's 'n student
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
Strandhuis
Gevoel omtrent die gebruik van LekkerLief:
Hoopvol