Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Nederland | |
Ligging: |
Boksburg, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
61 | |
Sterreteken: |
Steenbok | |
Lengte: |
190cm (6' 2.8") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels; Nederlands | |
Geloof: |
Vra my later | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Vra my later | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Vra my later |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
39 - 48 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke; Volronde Figuur | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Asiër; Latyns / Hispanis; Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Duits; Engels; Frans; Japannees; Nederlands; Roemeens; Russies; Sweeds | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Miskien | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is 'n man wat uit 'n groot familie kom en altyd mense om my gehad het. Op die oomblik is my kinders groot en ek alleen. Meeste van my familie bly in Europa en ek kuier dikwels daar. Dit bring die verlange na iemand om my lewe mee te deel. Ek hou van die lewe en doen gereeld sport soos swem, stap, hardloop. Ek hou ook baie van voetslaan en oor die algemeen die buitelewe. Ek is mal oor reis en ander lande besoek en in kontak kom met ander kulture.
Sy Ideale Pasmaat
Ek het nie veel eise aan die regte persoon nie, behalwe dat sy ontwikkel moet wees, goeie kommunikasie kan handhaaf, spontaan en lewenslustig.
Wat Sy Vriende Sê
Jurg000 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Medium; Krullerig |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Intelligensie: |
Intelligent |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Instrumentaal; Klassiek |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Geskiedkundig; Godsdienstig; Nie-fiksie; Reis; Selfhelp; Speurverhale |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Komedie / Sitkom; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Komedie; Oorlog |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Lees; Tuinmaak |
Sport: |
Atletiek; Bergfiets; Draf / Hardloop; Fietsry; Kampering; Kanovaart; Perdry; Skaak; Skubaduik; Sokker; Stap; Staptogte; Swem; Valskermspring; Veerpyltjies; Witwater-kanovaart; Ysskaats |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Indies; Seekos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het telling verloor |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek hou van diere |
Gevoel omtrent die gebruik van LekkerLief: |
Hoopvol |
Eerlikheid: |
Uiters |