Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Krugersdorp (Randfontein), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
48 | |
Sterreteken: |
Boogskutter | |
Lengte: |
Vra my later | |
Liggaamstipe: |
Vra my later | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in Afrika | ||
Ligging: |
Krugersdorp; Roodepoort; Westonaria (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
40 - 49 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Stokperdjies - Scrapbooking en uitgaan vir uitstappies. Al was ek lanklaas uit, sal ek dit baie geniet. Hou nie van lieg nie. Het TE seer gekry. Soek vir eers 'n vriend om my net te serenade en met my te praat. Wie weet, waarnatoe dit sal ly. My vriende en familie het my altyd as spontaan beskryf maar kort iemand om daai gevoelens weer bietjie wakker te maak in my. My hart was gebreek, NA 'n 20 jare huwelik waarop hy uitgeloop het, nadat ek gediagoneseer is met 'n Brein Tumour. Moenie nou skrik en vlug nie asb. Ek is op die oomblik gesond, en gaan sterk aan. Het so baie wilskrag dat ek al 41 kg verloor het in 'n kwessie van 6maande. Dit maak MY trots op myself. MY gunstelingste aktiwiteit om elke maand Droogeheuwel toe te gaan om die sangers wat daar optree te ontmoet. Musiek is my lewe
Haar Ideale Pasmaat
Wat sal 'n verhouding vernietig vir my? Eerstens, two-timing, en tweedens om te lieg vir my. ASB. Ek is te eerlik. Ek het net die motto dat as ek moet lieg sal my gewete my so pla. Maar ander het nie gewetes nie, dis hoekom hulle nie worry oor 'n vrou se hart nie. My kinders is baie belangrik vir my. Een is nou klaar met Matriek die ander gr 10. En hou van uitstappies. As ek moet kies, kies ek iemand wat my gaan liefhe, cuddle, luister. [geskrap]
Wat Haar Vriende Sê
kids het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort; Reguit |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gestremdhede: |
Ek het 'n terminale siekte |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Gemiddeld |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Die lewe van die partytjie |
Persoonlikheidstrekke: |
Snaaks; Stil; Uitdagend |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Sensualiteit; Vriendelikheid |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Country & Western; Gospel / Geestelik |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
Romanse |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Dramas; Musiekkanale; Sepies; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Komedie; Riller; Romanties; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Sing |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Dans; Gimnastiek; Kampering; Rugby; Snoeker; Visvang; Ysskaats |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Uiteet: |
Ek kook altyd by die huis |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tydverdryf keuses: |
Museum- of galerybesoeke |
Tyd Aanlyn: |
Ek is meer aanlyn as van lyn af |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is in die middel van 'n egskeiding |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Voël(s); Hond(e); Perd(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Knaagdier(e); Ander |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Visse; Reptiel(e) |
Prikkels: |
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Selfgeldend; Erotika; Langhare; Naakbaai; Sensasiesoeker; Rykdom |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Aftreeplanne: |
Die 7 Wonders van die Wêreld verken |
Gevoel omtrent die gebruik van LekkerLief: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |