Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pilgrimsrus (Ohrigstad), Mpumalanga, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
55 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
171cm (5' 7.3") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Duits | |
Geloof: |
Geestelik maar nie godsdienstig nie | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieët: |
Vegetaries | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Kunstig / Musiek / Skrywer | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
44 - 59 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
184cm (6' 0.4") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Effens Grys | ||
Oogkleur: |
Blou; Blou-Groen; Groen; Grys | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Deens; Duits; Nederlands; Noorweegs | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Deens; Duits; Fins; Nederlands; Noors | ||
Geloof: |
Agnosties; Ateïsme; Buddis / Taoïsme; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond; Vegetaries | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Regte; Medies / Tandheelkunde; Afgetree; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Ander; Landbou | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
'I am'.
MENSE hoef my nie te ken nie. Een sal wel.
Wanneer KEN mens iemand? Regtig?
Die besluit berus by jou.
Ouer profiel is 'HeartheMusic'.
'Church is a good business. Do you want one?'
Beste vriende: EARTH, WINd, WATER, LIGHT.
Songwriter, orchestrator, pianist, vocalist and record, master. Skeppend. Die donderweer, tromme, viole wat die prentjie inkleur ... dis ek. In the future I will do the same. DO YOU HAVE A PROBLEM WITH THAT? I speak ONE language. MUSIC.
In the very little spare time I have: oil painting; wood working (houtwerk); restoring precious antiques, art works, one or two old homes; bird watching; photogtaphy; indigenous gardening; meditating; hiking; camping, etc. My tyd is min en derhalwe maak ek seker dit is KwaliTYD. (Reading: Philosophy; recording; ancient history; nature,Sitchen, Tolstoi, etc. My favorite I will mention later. And the Nag Hammadi. One has to be cognitively developed and have at leaste SOME foreknowledge to grasp the Truth. No, THE REAL TRUTH.
Black Eagle (Paul Hone) (Go lisen to it, the guitar of Barry Thompson).
Not a maneater and I do not bother to kick them either - does not help. Work extremely hard have little time on this search engine. Please do not give up so easily, Patience is a virtue and a kitchen girl. Should you have a 'religious issue' - get over it! Heaven is not in the sky, the SKY is in the sky. (I actually quote my favorite writer here). I am gentle, kind and strong. When the fire falls, heaven shakes and big stones fall from the sky. I won't lift a finger to hurt you. AHIMSA! With kindness I will change the wicked heart. My tears are not invented in front of a mirror, they are real. My joy is everlasting and with all.
Ruled by a balance between MY OWN mind and MY OWN heart. The key is gettin in either. Ek neem foto's van uitsonderlike bome, versamel aalwyne ens.
As mens iemand verloor het en nie eens 'n gesig gehad het om totsiens te soen nie, verander jy...
Haar Ideale Pasmaat
Sanger, Musikant, Audio Ingenieur, Kitaarspeler, Vioolbouer, Klankingenieur, Studio Ombouer, Wow Vox, Liriekskrywer, Natuurlewe Fotograaf, Bewaarder van Skepping cum ... Kortom ... 'n 'phantom'. Verstom my met jou heldedade soos om in jou land te bly, hoflik te wees ten spyte van... enorme doringbome te tem met mate, en 'to speak out for me' wanneer ek skielik onthou dat ek eintlik net 'n klein dogterjie is in die groot heelal wat My pa vir My gemaak het. Ek sal rug-aan-rug vir jou baklei tot aan die eindes van elke heelal. Kanker is oorwinbaar. Kaalhande. Quantam Fisika. Some sophistication in humour. No apron strings, i do not have an apron. Intuitive knowledge, developed consciousness, excercised telepathy. Musician, get off your selfmade little throne and let me know!
You might be a writer, researcher of TRUTHS - aha! Or maybe a sculptor/painter. One quality remains - your love for CREATION.
If you are not a musician -at least understand the mental, creative strain and intensity of concentration, BE KIND AND SUPPORTIVE!!! Het nie jou huis of geld nodig nie, maar jou hart, verstand en ondersteuning. As jy nie in natuur woon nie, ek doen. Nou nie wow nie, maar goedgenoeg. Enige skilpad, duikertjie, bloukop, loerie (jy kan myne kry) is beter as stadgeraas.
Ken jy verskil tussen Condenser en mikrofoon, 'speakers' en 'monitors'? Of strek jou kennis net tot by doef-doef kareoke satergaand dopshop gefuif? Ou bakkie, Merc of Vliegmasjien - as long as it goes.
EENVOUD!!!!! The more I know, the less I want!!!!
Uitdagings?
Mag maar aan hoogste pieke iewers aan dun kabeltjies hang (who cares, sweetheart?), met dun rekkies van hoogste geboue en bruggies afspring, solank jy viool speel en 'in kontak met hoofkantoor bly'. Vleispaleise en Labels is oulik om na te kyk. Dis ook al. .
Vier ure gesukkel om op hierdie www in te skakel. 'Sein' - wat is dit? 'Sosiaal drink' - verklaar asb, elke aand 'n bottel? of 'per spesiale soasiale geleentheid' MAW - WANNEER DAAR WERKLIK IETS IS OM TE VIER, binne perke!
Wat Haar Vriende Sê
AndieMusik het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium; Lank; Reguit; Wild; Gedra hulle goed; Buite beheer; Buierig |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Liggaamskuns: |
Ek het geen; Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Gesofistikeerd |
Intelligensie: |
Einstein |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stil; Uitgesproke; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Nederigheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleur: |
Geel |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Ontmoet vir koffie |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Blues; Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; R&B / Soul; Reggae; Rock; Volk |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Geskiedkundig; Speurverhale; Wetenskap / Tegnologie |
TV Gewoontes: |
Ek het nie 'n televisie nie |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Fliekkanale; Musiekkanale |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Kunsflieks; Misterie; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Beeldhoukuns; Boeke skryf; Fotografie; Gedigte skryf; Houtwerk; Lees; Meditering; Musiek Maak; Naaldwerk; Sing; Skilder; Toneelspel; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
Totaal onbetrokke |
Sport: |
Dans; Kampering; Krieket; Skaak; Snoeker; Stap; Staptogte; Vlieg / Sweefvlieg; Voëlkyk |
Kookkuns: |
Duits; Suid-Afrikaans |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek HET 'n bed in my kantoor! |
Tydverdryf keuses: |
Tuinwerk |
Tyd Aanlyn: |
Minder as een keer per week |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gebroke |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Hond(e); Visse; Reptiel(e); Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te) |
Prikkels: |
Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Nie van toepassing nie |
Droomhuis: |
'n Hut in die berge |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Woon in 'n stil hut in die woud |
Gevoel omtrent die gebruik van LekkerLief: |
Nuuskierig; Optimisties |
Eerlikheid: |
Uiters |