towervroutowervrou

towervrou

56 – Centurion (pretoria), Gauteng, Suid-Afrika

avontuurlustig

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion (pretoria), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
56
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Centurion (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
50 - 59
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Laat ek dit so stel ek is n vrou wat dinge doen op ingewing van die oomblik ek laat my gedagtes my lei en dan doen ek dit. Ek oop reguit eerlik se my se. Ek nie n "fighter nie" eerder n "lover". avontuurlustig hou daarvan om eerder na ons plaas toe te gaan die stilte rustigheid kuier om die vuur met n glas wyn en die geluid van die nag om jou n bonus n man wat die selfde uitkyk het en dit ook kan geniet en wardeer. bederf my met die simpel dinge in die lewe meer kosbaar as duur materiele dinge waaraan ek geen waarde heg nie. romanse is altyd n bonus n drukkie en n soen is van die beste medisyne genees enige kwaal met n skoot humorsin daarby.

Haar Ideale Pasmaat

Wat is n perfekte man is daar so n man daarbuite? Eienskappe in n man moet net so wees soos hy hom voorstel aan my. ek vra nie veel nie net bestanddele van eerlik reguit gemeng met baie avontuur go getter spontaan lekker lag en n romantikus wat my bederf met eenvoudige alledaagse dinge niks uirspattigs nie.

Wat Haar Vriende S

towervrou het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Optimisties; Realisties; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Ander
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fiksie; Godsdienstig; Misdaad
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr; Dramas; Komedie / Sitkom; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie
Belangstellings:
Lees; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; Fietsry; Gholf; Kampering; Kanovaart; Staptogte; Swem
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek kook altyd by die huis
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Ander
Prikkels:
Intelligensie
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Vrywilligheidswerk doen
Gevoel omtrent die gebruik van LekkerLief:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties
Eerlikheid:
Baie