BlymoedigBlymoedig

Blymoedig

71 – Port Elizabeth, Oos-Kaap, Suid-Afrika

n Siels en Geesgenoot, Standvastig, lojaal.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Port Elizabeth, Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
71
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
155cm (5' 1.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Spyseniering
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
62 - 72
Sterreteken:
Enige
Lengte:
155cm (5' 1.0") - 174cm (5' 8.5")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tegniese Diploma; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Spyseniering; Afgetree; Eie Onderneming; Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

ASB NET BLANKE SUID AFRIKAANSE MANS (AFRIKAANS OF ENGELSPREKEND) BOERE IS WELKOM.
Is gelowige stunning flukse en deugsame meisie wat op n pluimveeplaas groot geword het.Glo in innerlike skoonheid. Is netjies, eerlik en opreg, betroubaar,vriendelik en spontaan. Kommunikasie is baie belangrik.Nederig, selfrespek,saggeaard en het baie geduld is verdraagsaam, nie jaloers nie. Hou nie van rusie maak, leuens en oneerlikheid nie. Almal maak foute. Is n romantiese meisie,(cuddle) graag lief dit om hand aan hand met my maat langs die see en wandel paaie te loop. Gesels en lag graag. lag is goed vir die siel,het n skerp sin vir humor. is getrou en gesteld op my woord. Baie lief vir kinders,diere en tuinmaak. Is n spysenier, dit beteken my sielsgenoot sal voedsel vir die siel en liggaam kry. Ns: Stel nie belang in aansien,roem of rykdom nie.Is nie spandabelrig nie. Sal graag ook my kant bring. Wil net liefde,geluk en vrede he.

Haar Ideale Pasmaat

Gelowig wees. Moet sy plek as hoof van die huis volstaan, Moet eerlik,opreg, betroubaar, vriendelik,nederig wees. Moet nie twis of leuens vertel. Moet romanties wees. Moet nie skaam wees om n soen te steel voor mense en my hand vas tehou nie. Kommunikasie is baie belangrik. Moet gesels en lag. Ons moet kan saam huil en lag. Hy mag maar kinders en kleinkinders he. Ek sal hulle met respek en liefde behandel.Dit is n groot bonus vir my aangesien ek geen kinders van my eie het nie.Baie lief vir diere wees, vir die see, natuur en wandelpaaie. Lief vir tuinmaak. Wil graag bederf word en sal ek hom soos n Koning behandel en bederf. Hy moet net homself wees.

-------- YOU MIGHT THINK I WANT YOUR CAR, YOUR MONEY, AND GIFTS -------
BUT I WANT YOUR TIME, YOUR SMILE, YOUR HONESTY, YOUR EFFORT, YOU CHOOSING TO PUT ME AS A PRIORITY ----------

GEEN GELD KAN LIEFDE,GELUK EN VREDE KOOP NIE !!!!!!!!!!!!!!!!!!

Wat Haar Vriende SÍ

Blymoedig het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Reguit; Gedra hulle goed
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Opera
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Besigheid; Godsdienstig
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sport
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Besigheidsnuus; Fotografie; Houtwerk; Kookkuns; Naaldwerk; Pottebakkery; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Draf / Hardloop; Fietsry; Krieket; Perdry; Rolbal; Rugby; Stap; Staptogte; Visvang; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Intelligensie
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Dans; Erotika; Flankering; Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van LekkerLief:
Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters