Midnight_702

65 – Pretoria (Morelettapark), Gauteng, Suid-Afrika

Avontuurlik, Buitelewe en Passievol

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Morelettapark), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
65
Sterreteken:
Visse
Lengte:
160cm (5' 3.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
58 - 68
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Baccalaureusgraad
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n omgee mens met 'n passie vir die natuur en dierelewe

Hou van stap in natuur, musiek en 'n goeie fliek (soms romanties andersins Drama, goeie komedie, soms animasie, Aksie rolprente met 'n goeie storie met nie te veel gevloek in nie

'n goeie boek, avontuurlik, goeie speurverhaal boeke

Hou daarvan om te kan skep en verf soms (bietjie lanklaas gedoen) skulpe ens, kan ook hekel en brei

Wil weer aktief begin hardloop

Haar Ideale Pasmaat

'n Persoon wat omgee, van die buitelewe hou, stap, romanties kan gesels, nie jaloers wees nie. Lekker kan lag. Van Musiek hou, lees en respek vir sy medemens he. Moet nie agresief wees nie.

Kan kook ;-) lekker braaivleis hou,

Moet so af en toe wil draf saam met my

Verhoudings word vernietig as daar nie meer respek is nie

Wat Haar Vriende S

Midnight_702 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Midnight_702 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.