In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is `n gewone plat-op-die-aarde mens wat nie perfek is nie, sonder enige fiemies of aanstellerigheid en hou van my koffie uit `n beker drink! I tend to wear my heart on my sleeve. Het groot waardering vir die klein dingetjies in die lewe. Is 'n lojale, vriendelike, spontane en eerlike mens. Dieper dinge in die lewe het vir my waarde. I am a peoples person with a positive outlook, & therefore am able to adapt to any situation. Ek's lief vir karre en spoed! Mal oor kinders. Doen my eie ding, as ek dit gedoen wil he. Ek hou nie van leuns nie, kansvatters of players nie.Vra my enige iets oor my self ek sal antwoord!
Moet ook dalk net noem ek het n 5 jarige seuntjie wat in my alleen sorg is. Ek soek nie n ma vir hom nie maar dink tog ek moet dit noem om oop kaarte te speel. Ek lief hom to bitts. Hy is sy pa se alles.
Sy Ideale Pasmaat
MUST HAVE AT LEAST ONE PIC VISIBLE TO EVERYONE
My ideale maat moet vriendelik , eerlik, opregte, liefde volle wees. Die lewe geniet, weet hoe om n man spesiaal te laat voel. Moet baie liefde kan ontvang en romanties wees. Iemand wat ook hou van die eenvoudige dinge,wat lekker kan gesels..Iemand wat net leef en laat leef. Well nothing makes my knees weak like a woman that smells yummy . If she liked music, awesome! Can either be busy, busy, busy, or spending time on the couch with me drinking some wine, chatting or just being. Chemistry an absolute must. A sense of humour a must, can be silly with me or serious, a time and place for everything. Ek is op soek na iemand wat my beste vriend kan wees en weet hoe om die lewe te geniet. Jy moet spontaan kan wees en lekker kan lag.
Wat Sy Vriende Sê
insync_66 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Mosselbaai (Mossel Bay), Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
58 | |
Sterreteken: |
Ram | |
Lengte: |
180cm (5' 10.9") | |
Liggaamstipe: |
Atleties | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Solvent |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Tuinroete (Wes-Kaap, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
18 - 50 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Lighartig |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Optimisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Uitgesproke; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Selfbeheersing; Sensualiteit; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Swart |
Afspraak Aktiwiteite: |
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies |
Musiek Voorkeure: |
Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Pop / Top 40; Rap / Hip Hop; Rock; Swaar Metaal |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Fiksie; Selfhelp; Wetenskapsfiksie |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Sport; Tekenprente; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Komedie; Riller; Romanties; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Kookkuns; Lees |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Atletiek; Boks; Branderplankry; Dans; Draf / Hardloop; Fietsry; Gewigsoefeninge; Gimnastiek; Kanovaart; Krieket; Krygskunde; Liggaamsbou; Motorsport; Rotsklim; Rugby; Swem; Tennis; Waterski |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Grieks; Indies; Italiaans; Maak nie saak nie; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk altyd oortyd |
Tydverdryf keuses: |
Inkopies |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal waarskynlik nie trek nie |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Prikkels: |
Intelligensie; Liefde toon in die publiek |
Werk Verwagtinge: |
Minder ure werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Teugend aan margaritas op 'n strand |
Gevoel omtrent die gebruik van LekkerLief: |
Nuuskierig; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |