LiefieDiefie291

30 – Benoni, Gauteng, Suid-Afrika

Kom ons maak ons eie Sprokiesverhaal n werklikheid...

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Benoni, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
30
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
150cm (4' 11.1")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Skoonheidswenner
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
23 - 25
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
150cm (4' 11.1") - 169cm (5' 6.5")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart
Oogkleur:
Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Soms; Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek het n fantastiese persoonlikheid en is n Bok vir Sport!!! n Ekstrovert is ek beslis.

N girl wat Mal is oor n vleisie braai, rustige kuier en Rugby kyk.

Ontspannings aktiwiteiete sal wees as volg: Golf, Movies, Spa Treatments, en beslis Shopping...

My lewens doelwit is om sukses te behaal in my beroep en n familie met n wonderlike man te begin. Om alles te bereik wat ek nog oor gedroom het en dit n realiteit te maak.***!!!

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat moet kans sien vir enige iets, enige tyd en n lus he vir die lewe.

Aaantreklik, n vrou op sy hande kan dra, en kan aanpas in my lewens omstandighede.

Ek duld geen jaloesie in n verhouding nie en vertroue is die sleutel tot sukses. As jy nie kan kommunikeer nie kan geen verhouding n sukses vorm nie.

Ek is opsoek na n pasmaat wat my so gelukkig sal maak dat ek nooit weer in my enkele bestaan sonder n glimlag sal rondwandel nie.

Wat Haar Vriende S

LiefieDiefie291 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Reguit
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Naeltjiering; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Buierig; Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Saggeaard; Snaaks; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit
Modebewustheid:
Modieus (Ek dra net die nuutste modes)
Gunsteling Kleredrag:
'n Stoute satyn nagrokkie
Gunsteling Kleur:
Pienk
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik
Lees:
Ek is 'n boekwurm
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Godsdienstig; Romanse
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Sepies; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Riller; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie; Gedigte skryf; Inkopies; Internetbesoeke; Lees; Rekenaar- en televisiespeletjies
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Aërobiese oefeninge; Dans; Gholf; Gimnastiek; Stap; Tennis; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Kitskos; Seekos; Sjinees; Soesji; Thai
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Oefening
Tyd Aanlyn:
Ek is meer aanlyn as van lyn af
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek is 'n enigste kind
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e); Reptiel(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Knaagdier(e); Perd(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Liefde toon in die publiek; Tatoeëermerke
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van LekkerLief:
Hoopvol
Eerlikheid:
Uiters