BoKiBuMz442BoKiBuMz442

BoKiBuMz442

36 – Polokwane (Pietersburg) (Louis-Trichardt), Limpopo, Suid-Afrika

[removed]

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Polokwane (Pietersburg) (Louis-Trichardt), Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
36
Sterreteken:
Bul
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Baie Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Spyseniering
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
29 - 34
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n uitgesproke jong dame, nie terug getrokke en skaam vir ander nie. Kom uit 'n ordentlike huis uit. En sien als in die lewe as 'n uitdaging. Ek's 'n mense mens, so lag en gesels is een van my gunstellinge. Kom met enige persoon oor die weg. Is ook 'n huis hennetjie, maar geniet my sosiale lewe ook. [removed] GROOT diere liefhebber, so pas op vir die wat dit waag om ene eina te maak voor my. Famielie is my na aan die hart, is nie 'n alleen mens nie. Ek beskryf myself lus vir die lewe, en gemaklik in die tuin (vuil hande-you name it). Die wat my ken sal my goed uit beeld as persoon, so vir die wat my nie ken, don't judge before you get to know me. Soek graag 'n boertjie WANT EK IS GAANDE OOR DIE PLAAS LEWE!!! HEHE Let wel: dan kan ek sommer baie diere h: hoe s hulle: 'n boer maak 'n plan lol xoxoxoxox

Haar Ideale Pasmaat

Oki doki, sjoe waar sal mens begin om die idiale pasmaat te beskryf, want eintlik sal mens nooit daai regte droom man kry waarna mens soek in woorde nie. Mens kan s ja hy moet so lyk, dit doen, dit nie doen nie. MAAAAAAR na als en als kom dit als anyways by die ontmoetting uit....van daar af kan mens vorentoe beweeg en al daai drastiese besluite maak, so kom ons los nou die beskryf dingetjie uit, en beluit self of ons oor die weg kom.....toedels

Wat Haar Vriende S

BoKiBuMz442 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

BoKiBuMz442 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.