LagliefiekznLagliefiekzn

Lagliefiekzn

39 – Newcastle, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

Lagbekkiekzn

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Newcastle, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
39
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
158cm (5' 2.2")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Newcastle (KwaZulu-Natal, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
30 - 40
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Eks 'n eensame krokodil wat opsoek is na haar maatjie. Eks lief vir 'n stomige huig roman langs die kaggel vuur. Ek hou van die natuur lewe waar ek ure lank kan sit en ontspan, lang rustige wandelinge langs die see. Op 'n kombers te l en na die sterre te kyk en te wonder wat daar buite is. Ek glo in liefde maar wag nog vir my ridder op 'n wit perd om my te kom haal. Eks lief vir diere en het van my eie wat soos kinders vir my is. My familie is vir my belangrik en wat my op die reguit pad hou :-). Ek is oop vir enige vriendskap en geselsie.

Haar Ideale Pasmaat

Moet 'n bok vir sports wees en hou van die buite lewe. Moet tenminste iets in gemeen h om oor te gesels. Moet gevestig wees en daarvan hou om rustig te verkeer. Soek na my teddy beer wat lief is om te cuddle voor n lekker kaggel vuur met 'n koppie hot chocolate. Jy moet vriendelik, aanloklik, goeie gesins waardes h. Jy moet tenminste van my ma hou :-). My familie is baie belangrik vir my, so dieselfde waardes sal 'n bonus wees in ons vriendskap/verhouding. As jy kan lekker kos maak en die naked chef kan speel is jy pad deur na my hart.

Alle vriendskap is welkom vir 'n geselsie.

Wat Haar Vriende S

Lagliefiekzn het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Snaaks; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Hoop; Humor; Nederigheid; Toewyding; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Geel
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Pop / Top 40; Rock
Lees:
Ek is 'n boekwurm
Boeke:
Romanse; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Komedie / Sitkom; Sepies
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Komedie; Riller; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Breiwerk; Inkopies; Kaartspeletjies; Lees
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Dans; Kampering; Krieket; Rugby; Voëlkyk; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Kitskos; Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Ander
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Prikkels:
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Erotika; Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van LekkerLief:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Redelik