MarratjieMarratjie

Marratjie

34 – Pretoria (Pretoria Oos), Gauteng, Suid-Afrika

Opsoek na 'n maatjie uit dieselfde laaitjie

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Pretoria Oos), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
34
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
164cm (5' 4.6")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Baie Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Sukkelend

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
25 - 40
Sterreteken:
Tweeling; Weegskaal; Skerpioen; Waterdraer
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; Groot; Stewig
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese; Gemeng
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Joods; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Regering; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Landbou; Politiek
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n vriendelike, "funloving", sosiale vrou met baie liefde om te gee. Soms is ek te eerlik en reguit maar so sal ons nie mekaar se tyd mors nie. Ek het 'n storie om te vertel en is opsoek na iemand wat wil luister en dalk eendag saam met my die storie wil voltooi.

Daar is baie verskillende blaaie in my boek so gesels met my as jy wil en jy sal 'n baie interesante, diep en sielvolle mens leer ken...

Haar Ideale Pasmaat

'n Sterk man met 'n sagter kant aan hom. Hy moet 'n wonderlike sin vir humor he en 'n aantreklikheid aan hom. Onthou beauty is in the eye of the beholder. 'n Dieper siel wat uit die boks uit kan dink. Vriendelikheid en deernis is 'n moet maar hy moet ook nou nie 'n meisiekind wees nie!

Wat Haar Vriende S

Marratjie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Naeltjiering
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Snaaks; Uitgesproke; Uitspattig; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
Enige iets, solank dit swart is
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Blues; Broadway / Teater; Klassiek; Nuwe Era; Opera; Pop / Top 40; Punk; R&B / Soul; Rap / Hip Hop; Reggae; Rock
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Gruwelverhale; Misdaad; Romanse; Speurverhale; Topverkopers
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Dokumentr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Realiteitsprogramme; Tekenprente; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Kultusklassiek; Kunsflieks; Misterie; Onafhanklik; Oorlog; Riller; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Boeke skryf; Bordspeletjies; Gesonde leefstyl; Inkopies; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Rekenaar- en televisiespeletjies; Sing; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
Tot die dood toe verveeld
Sport:
Aërobiese oefeninge; Dans; Draf / Hardloop; Gewigsoefeninge; Liggaamsbou; Perdry; Polo; Roei; Rotsklim; Skaak; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Swem; Tafeltennis; Tennis; Veerpyltjies; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Frans; Indies; Italiaans; Maak nie saak nie; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Familie Grootte:
Ek is 'n enigste kind
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Flankering; Intelligensie; Mag; Tatoeëermerke; Rykdom
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Langhare; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Ek is niepraktiserend
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Uiteindelik daardie roman skryf
Gevoel omtrent die gebruik van LekkerLief:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Baie