soekgeselskap_1302soekgeselskap_1302

soekgeselskap_1302

63 – Randburg (Blairgowrie), Gauteng, Suid-Afrika

Soek iemand saam met wie ek die lewe kan geniet en wat my aan die gesels sal hou..

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Randburg (Blairgowrie), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
63
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Sandton (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
55 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
173cm (5' 8.1") - 183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin; Swart; Effens Grys
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is iemand wat die lewe wil geniet. Wil kan uitgaan en die natuur kan geniet. Is mal oor stap en het onlangs begin kamp. Ek is vriendelik en kan 'n gesprek aan die gang hou maar hou ook daarvan om soms net te luister. Ek het 'n goeie hart en persoonlikheid wat daarmee saam gaan. Ek soek iemand wat 'n vrou waardeer vir 'n vrou en nie vloer lap nie. Enige vrou hou daarvan om soms bietjie bederf te word. Nie 'n moeilike persoon om oor die weg mee te kom nie, alhoewel ons almal ons nukke grinne het, hehe. Ek en my dogter (37) het saam huis gekoop 'n paar jaar gelede, maar het elkeen ons afsonderlike areas van die huis. Ek is iemand wat ek weet wat ek wil he in die lewe, so moet asb nie my probeer vasvang met slim praatjies nie. Ek werk nog voltyds en is nie lief daarvoor om in die week uit te gaan nie. Naweke is 'n ander storie, dan kan ons enigiets doen. Ek speel nie graag speletjies nie en verwag dieselfde van 'n "companion".

Haar Ideale Pasmaat

Ek soek iemand wat onafhanklik is. Iemand wat goed versorgd en altyd netjies is. Ek soek 'n man en nie 'n muis nie. Iemand wat selfstandig is en vir homself kan dink, wat my op my hande sal dra en soos vrou behandel. Ek wil die lewe geniet saam iemand wat my sal kan lat lag en bietjie "bederf" van tyd tot tyd. Die ideale pasmaat sal weet waarvan 'n vrou hou en hoe om haar te behandel. Moet spontaan wees en sommer my net kontak uit die bloute uit vir 'n koffie of 'n fliek. Hy is nie eintlik die jaloerse tipe nie en sal my my vryheid gun wanneer ek dit nodig het. Sal my nie probeer vas druk of manipuleer nie en moet nie eers daaraan dink om hand gemeen te raak nie. Sal altyd 'n regte gentleman wees, maak nie saak wat nie...

Wat Haar Vriende S

soekgeselskap_1302 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleur:
Ander
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western
Lees:
Ek geniet dit
Belangstellings:
Gesonde leefstyl; Inkopies; Lees; Naaldwerk
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Gevoel omtrent die gebruik van LekkerLief:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Baie