F100

50 – Ladysmith, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

Wel! ek glo in opregte en eerlike liefde en bo alles in ons Hemelse Vader

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Ladysmith, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
50
Sterreteken:
Visse
Lengte:
180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
34 - 46
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee; Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Hi,oky ek is n liefde volle persoon,hou van en geniet my lewe saam met my kids wat my lewe is.Ek het nie veel om te se nie behalwe dat ek n kind van GOD is en my werk so geniet dat daar nie n einde is nie,al wat ek doen is werk en spandeer genoeg tyd saam met my kids.

Wel,ek hou van die buite lewe,mesiek,dans,dvds,sport kamp en visvang natuurlik waneer ek tyd het om weg te glip,sit ek net my foon af en geniet die tyd saam met my kids gaan kamp en ontspan sonder om gepla te word.

Ek is nie hier vir hulp en iemand om na my kids om te sien nie,want dit doen ek myself net met die hulp van GOD en ek geniet dit elke dag, en al geniet ek my lewe mis ek daardie spesiaale mensie met wie ek dit kan deel en glo my!sy sal nie spyd kry of seer gemaak word nie,want ek het groot respek vir n vrou en n vrou is nie vir n man gegee of op die aarde gesit om misbruik of seer gemaak te word nie maar om lief te he en te wardeer en net so word dit van n vrou ook verwag.Wel en dit is presies wat ek vandag nog doen en weet dat ek die ware dame wel nog sal ontmoet al moet ek wag en wag en wag sal ek,want ek glo en vertrou op die Here en weet dat Hy vir my die regte een sal kies en gee,want net ek en GOD ONSE VADER weet wat ek nodig het, wat in my hart is en wat ek nodig het.

Ten laaste,regtig kry jou lewe reg met GOD en nie verkeerde dinge of sal ek se nie met satang en sy dinge nie,want geen mens weet waneer dit sy tydjie is om heen te gaan nie,maak nie saak hoe oud of jonk ons is nie maar ons tyd is reeds al bepaal deur GOD ons VADER nog voor ons gebore is en wat ons met ons lewe doen is ons besluit of ons GOD se pad wil volg na HOM toe of satang se pad,kies satan se pad en ons weet waar ons gaan op eindig, kies die regte pad na GOD ONS VADER WAT VIR ONS DIE LEWE GEGEE HET UIT LIEFDE VIR ONS EN N NUWE LEWE SONDER ENIGE SONDE OF SIEKTE SAL ONS INGAAN,so kies nou al nou nie netnou ,later of volgende jaar nie,want te laat is te laat ek se altyd dan is dit TICKETS.

Sy Ideale Pasmaat

Wel, ek sal graag my lewe wil deel met iemand wat eerlik en opreg is,iemand wat voel soos wat ek voel en ook glo dat eerlikheid,vertroue,opregtheid en respek net tot n goeie verhouding of huwelik kan kom.
Sy moet lief wees vir kids n liefde he vir diere hou van als wat mooi en goed is en daarvan hou om so nou en dan uit te kom en te gaan kamp,visvang by die kamp vuur te sit en lekker gesels wat altyd tog te lekker is veral met kids saam.

Sy moet bereid wees om saam te staan deur dik en din en nie met n swaar hartjie gaan slaap nie en nie kan wag vir die volgende oggend om net te kan se more met n glimlagie,soenjie,liefde volle drukie en dit is wat sy altyd van my sal kry wat uit my hart sal wees,want regtig!dit is mos ware liefde.

Oky! sy moet ook nie net glo in alle aardse besitngs en rykdom nie,want dit is nie die belangrikste nie maar God is en die ewige lewe saam met GOD ONS HEMELSE VADER is die hoogste,beste en meerste rykdom wat ons ooit sal he.

Wat Sy Vriende SÍ

F100 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Lig
Gestremdhede:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Snaaks; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Jazz
Lees:
Dis OK
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Kunsflieks; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties; Volwasse; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Bordspeletjies; Gesonde leefstyl; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Rekenaar- en televisiespeletjies; Sing; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Biljart Snoeker; Jag; Kampering; Kanovaart; Krieket; Motorsport; Rugby; Skietsport; Snoeker; Visvang; Waaghalsige sport
Kos
Kook:
Ek moet kook
Kookkuns:
Indies; Kitskos; Seekos; Suid-Afrikaans
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Woes
Tyd by die Werk:
Ek behoort eintlik 'n bed in my kantoor te hê
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het geen familie nie
Familie Nouheid:
Ek het geen familie nie!
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Langhare; Naakbaai; Sensasiesoeker
Afsitters:
Mag; Sarkasme
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van LekkerLief:
Senuweeagtig; Hoopvol; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters