PoekelookscrPoekelookscr

Poekelookscr

45 – Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika

My Kort Opsoming as jy meer wil weet,jy weet wat om te doen!!!!!!!!!!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 18 November 2019

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
45
Sterreteken:
Ram
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Het nie hoërskool voltooi nie
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Rustenburg (Noord-Wes, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
38 - 47
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my; Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Goeie Dag,Ek isopsoek na iemand wat my sal vat en aanvaar soos ek is.Ek werk 5 dae n week en as ek naweke af is,is ek maar net rustig by die huis. Ek het twee kinders my dogert is 13 jaar oud en my seuntjie is nou 3 jaar oud.ek hou baie daar van om saam met my dogter playstation te speel en ons al drie gaan fliek redelik. Ek hou baie van die natuur ry gereeld na die Plelansberg Natuur Resevaat toe vir die hele dag. ek geniet dit ook baie om te bak en brou en om kos te maak. Ek kannie eintlik se na watse soort man ek soek nie dis bietjie moeilik maar wat ek wel kan se is dat hy moet net altyd met my reg uit wees en ek sal ook met hom reg uit wees.Ek hou ook baie daar van om puzzle te bou ek kan vir ure staan en na daai een stukkie soek. Dis al wat ek nou kan se. Kom ons kyk wat gebeur volgende. Dankie dat julle my profiel gelees het. Groete Tanya

Haar Ideale Pasmaat

Goeie Dag,Ek isopsoek na iemand wat my sal vat en aanvaar soos ek is.Ek werk 5 dae n week en as ek naweke af is,is ek maar net rustig by die huis. Ek het twee kinders my dogert is 13 jaar oud en my seuntjie is nou 3 jaar oud.ek hou baie daar van om saam met my dogter playstation te speel en ons al drie gaan fliek redelik. Ek hou baie van die natuur ry gereeld na die Plelansberg Natuur Resevaat toe vir die hele dag. ek geniet dit ook baie om te bak en brou en om kos te maak. Ek kannie eintlik se na watse soort man ek soek nie dis bietjie moeilik maar wat ek wel kan se is dat hy moet net altyd met my reg uit wees en ek sal ook met hom reg uit wees.Ek hou ook baie daar van om puzzle te bou ek kan vir ure staan en na daai een stukkie soek. Dis al wat ek nou kan se. Kom ons kyk wat gebeur volgende. Dankie dat julle my profiel gelees het. Groete Tanya

Wat Haar Vriende S

Poekelookscr het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Snaaks; Versigtig; Wild & Uitbundig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Liefdadigheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir drankies
Lees:
Ek haat dit
TV Gewoontes:
My televisie is nooit af nie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Sepies; Tekenprente
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Bordspeletjies; Dobbel; Inkopies; Kaartspeletjies; Kookkuns; Rekenaar- en televisiespeletjies
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Sport:
Stap; Swem
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Kitskos; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Televisie of fliek kyk
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander; Perd(e)
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van LekkerLief:
Hoopvol
Eerlikheid:
Baie