louw082louw082

louw082

51 – Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika

Sorry, ek is nie perfek nie, but a friend you can trust for life!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
51
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Onder Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
38 - 53
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

shoe, okay,as ek so na almal se profiele kyk, is almal perfek! hoekom is hulle dan alleen???? ,ek het foute gemaak, en sal seker nog in my lewe maak. ek hou van eerlike en opregte mense wat weet wat hulle wil he, en nie lieg en bedrieg nie. Ek hou van braai, kamp, die buite lewe en hou daarvan om fiks te bly. ek is nie vol draadwerk nie ek hou van uiteet, vliek, see vakansies, ek is standvastig en self versorgend, ek was nie die hoofseun nie, maar ek is n eenvrou man en sal jou met liefde en respek behandel, ek haat ontrouheid!!!ek glo God het ons nie gemaak om alleen te wees nie, ek soek iemand saam wie ek lekker kan kuier en lekker dinge saam doen, dalk groei daar iets moois daaruit, wie weet.

Sy Ideale Pasmaat

sy moet net eerlik en opreg wees, weet wat sy in die lewe wil he, en nie nog met haar ekse opgeskeep sit en sukkel nie, ek hou van iemand wat na haar self kyk en wat van goeie geselskap hou en wat saam my lekker dinge sal doen en nie elke aand sewe uur al wil slaap nie,LoL!
ons is nie meer kinders nie en tyd is kosbaar ,En o ja!, sy moet dit darem oorweeg om saam my op die moterfiets vir n uitstappie te gaan!

Wat Sy Vriende SÍ

louw082 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Glad
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Swerwer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik
Gewaardeerde Kwaliteite:
Getrouheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Dans / Disko; Pop / Top 40; Rock
Lees:
Stel nie regtig belang nie
Boeke:
(Outo)biografieë; Misdaad; Selfhelp
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Nuus; Sport
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Gesonde leefstyl; Houtwerk; Internetbesoeke; Kookkuns; Motorherstelwerk; Naaldwerk
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Atletiek; Boks; Draf / Hardloop; Gholf; Jag; Kampering; Krieket; Motorsport; Muurbal; Rugby; Skaak; Waaghalsige sport
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
My vriende is my hoofsaaklike familie
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Eksotiese dier(e); Reptiel(e)
Die Diep Goed
Gevoel omtrent die gebruik van LekkerLief:
Senuweeagtig
Eerlikheid:
Uiters