Challenges_Challenges_

Challenges_

42 – Pretoria (parktown), Gauteng, Suid-Afrika

Live Life !

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (parktown), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
42
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion; Pretoria; Midrand (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
25 - 33
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is nog nuut met die nuwe tegnologie van "dating" en ja, hoe beskryf mens jouself, maar kom ons probeer : Ek is 'n ou wat hou van Kamp, Boot ry, Fliek, uitgaan en so aan...... EN natuurlik rugby - 'n getroue Blou Bul ondersteuner ! Ek is redelik privaat totdat ek iemand beter ken,`n bok vir sports, ek geniet die lewe en om saam met familie en vriende te kuier is vir my belangrik. Ek is altyd gewillig om nuwe uitdagings aan te pak maar kan ook rustig verkeer...... Wel in kort - dis ek ... en ek wil DIE LEWE LEEF - daarvoor het ek n meisie/vriendin nodig wat my belangstellings deel?!. Dankie dat jy my profiel gelees het, as jy hou van wat jy sien en lees - maak kontak en ons vat dit van daar af ......

Sy Ideale Pasmaat

Ek sal graag `n meisie / vriendin wil ontmoet - nie noodwendig `n model nie, maar 'n netjies op haarself persoon! Iemand wat nog die lewe wil geniet, nie vol geite is nie en saam met my nuwe uitdagings sal aanpak. Sy moet n bok vir sports wees 'n Spontane, gelukkig in haarself girl wat daarvan hou om te lewe en te lag, moet hou van kamp, fliek, uitgaan, en natuurlik Rugby ........... Is jy so 'n "girl" - dan kan ons veseker kontak maak ......... doen dit ...........

Wat Sy Vriende S

Challenges_ het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Reguit
Sig:
Ek het perfekte sig
Liggaamshare:
Gemiddeld
Persoonlikheid
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rap / Hip Hop; Rock
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Realiteitsprogramme; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Riller; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Gesonde leefstyl; Kookkuns
Sport:
Jag; Kampering; Krieket; Motorsport; Rugby; Seil; Stoei; Tennis; Veerpyltjies; Waaghalsige sport; Witwater-kanovaart; Yshokkie
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Frans; Grieks; Indies; Italiaans; Kitskos; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e)
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Gevoel omtrent die gebruik van LekkerLief:
Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters