Patrys_790Patrys_790

Patrys_790

47 – Musina (Messina), Limpopo, Suid-Afrika

Opsoek na goeie avontuurlustige mans wat van die buite lewe hou

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Zimbabwe
Ligging:
Musina (Messina), Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
47
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
153cm (5' 0.2")
Liggaamstipe:
Volronde Figuur
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Gereelde drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
38 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Gereelde drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n baie pretige mens lag baie, hou van visvang, uitkamp, ek is mal oor diere veral oliphante, en die bos. Ek hou van uit gaan, uiteet (buffalo wings my gunsteling), dans, braaivleis en het baie om te deel, ek hou van kuier en my gunsteling musiek is country alhoewel ek ander musiek ook luister, Elvis Presley is my gunsteling mans kunstenaar en Dolly Parton my gunsteling vroulike kunstenaar. n Kariouke aand is vir my vet pret en ek praat baie, maar soms is dit ook lekker om net in stilte saam te wees en nie te voel ek moet gesels nie. Ek kan lekker kook maar naweke rus ek van die kos potte en maak maklike etes. Ek gee nie om, om in die bos te bly nie, inteendeel dis my droom en ja ek vrek oor drukkies en soentjies en is n warmbloedige passievolle mens.

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat moet manlik wees, hy moet skoon op homself wees en lekker ruik (dis nie altyd moontlik nie ek weet veral in die bos, maar ja dit hang af van waar ons, ons bevind), hy moet van die buite lewe hou (visvang, uitkamp, sommer alles wat son, water en wind behels), moet avontuurlustig wees, al is dit net rondry. Hy moet my soos n vrou laat voel my raaksien en eerlik, opreg en oordentlik wees. Hy moet van langarm dans en musiek hou! Hy moet op n emosionele vlak nie bang wees om te wys hoe hy voel nie. Ek soek n passievolle warmbloedige stallion wat na my kan kyk! Vir my is dit nie die looks wat tel nie maar wat in die hart aangaan wat saakmaak!

Wat Haar Vriende S

Patrys_790 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Reguit
Sig:
Ek dra soms bril
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Die lewe van die partytjie
Persoonlikheidstrekke:
Realisties
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rock
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Romanse
TV Gewoontes:
My televisie is nooit af nie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr; Dramas; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Misterie; Riller; Romanties
Belangstellings:
Fotografie; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Sing
Sport Betrokkenheid:
Tot die dood toe verveeld
Sport:
Dans; Kampering; Kanovaart; Perdry; Roei; Swem; Visvang; Waterpolo; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Onder druk
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Knaagdier(e); Ander; Perd(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van LekkerLief:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters