Mbeth_019

48 – Centurion (Hennopsark), Gauteng, Suid-Afrika

Hallo

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion (Hennopsark), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
48
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
150cm (4' 11.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Sukkelend

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
43 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
165cm (5' 5.0") - 174cm (5' 8.5")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Geskei
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is erenstig van geaardheid, verantwoordelik, ambisieus en intelligent. Alhoewel ek intelligente geselskap stimulerend vind, hou ek nie van snobisme en geldgierigheid nie. Nederige, plat op die aarde, opregte mense omring ek my mee. Hulle laat my veilig voel. Ek kom nie oor die weg met plastiek mense nie.

Ek het 'n pragtige ontluikende tiener seun vir wie ek baie lief is en 'n Ma en Pa wat my op die hande dra. My familie is vir my belangrik en my tyd saam met hulle is meer werd as enige projek of geld.

Maar woorde is soos herfsblare in die winterwind. Dit waai oral oor en beteken soveel soos die papier waarop dit getik word.
Ek glo dat goeie verhoudings gebore word uit kennis van mekaar. Ontmoetings en lang gesprekke.

Ek wil jou graag leer ken as jy aanklank vind by my lewensfilosofie.

Haar Ideale Pasmaat

Moenie ge-intimideerd voel deur 'n vrou se intelligensie nie.
Moenie dominerend wees nie.
Moet kan luister. - met ander woorde, jy moet 'n vriend kan wees en my nie veroordeel nie.
Moet my kan ondersteun in my werk.
Moet saam met my entoesiasties wees oor wat ek volgende wil leer.
Moet hou van Bugatti Veron SS - hihi!
Moet hou van snorkel.
En rugby - enige span sal doen maar BB is my span. :)

Wat Haar Vriende S

Mbeth_019 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Krullerig; Wild
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Optimisties; Realisties; Stabiel; Uitdagend
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Toewyding; Vergewend
Modebewustheid:
Slim (Dis alles oor kwaliteit)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Oranje
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; Teater toe gaan; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Nuwe Era; Pop / Top 40; World
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fantasie
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Nuus; Sport; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Oorlog; Riller; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Gesonde leefstyl; Internetbesoeke; Kookkuns; Lees
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Fietsry; Motorsport; Rugby; Snorkelduik; Stap; Tennis
Kos
Kook:
Ek moet kook
Kookkuns:
Grieks; Indies; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Klasloop
Tyd Aanlyn:
Minder as een keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Voël(s)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Perd(e)
Prikkels:
Intelligensie
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Gevoel omtrent die gebruik van LekkerLief:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters