Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria (Queenswood), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
60 | |
Sterreteken: |
Ram | |
Lengte: |
153cm (5' 0.2") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
53 - 58 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Afrikaans | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieët: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is n eerlike en opregte mens..baie maklik om mee saam te leef..is geskei vir 17 jaar..nog nooit weer gedate nie..my kinders is groot en nou is dit my tyd om weer iemand te ontmoet...ek is n oggendmens..vol grappe..liefdevol en lief om te bederf..ek het nou nie die uurglas lyf nie maar dis vir my die uiterlike wat tel..ek is versot op rugby..blou bulle my span..ek is lief vir die natuur en die see..ek soek iemand wat saam met my die lewe kan geniet..familie is vir my belangrik..ek is baie spontaan en liefdevol..hoop ek ontmoet jou gou...
Haar Ideale Pasmaat
Hy moet familievas wees..eerlik en opreg en my respekteer vir wie en wat ek is..hy moet liefdevol wees..grappig...spontaan..moet die lewe kan geniet..en natuurlik lief wees vir my..
Wat Haar Vriende Sê
eenmanvrou het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
eenmanvrou moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.