RoosmaryntjieRoosmaryntjie

Roosmaryntjie

63 – Bethlehem (panorama), Vrystaat, Suid-Afrika

Ek-is-ek

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bethlehem (panorama), Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
63
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
155cm (5' 1.0")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Het nie hoërskool voltooi nie
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
53 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
158cm (5' 2.2") - 183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Geen
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Om myself te beskryf? Ek kan se eks n gemaklike mens wat die lewe geniet. Ek lag baie en en is nie n buierige mens nie. Ek kan liefde gee in oormaat en sal nie ander afkraak oor wat hulle is nie. Ek is nie lui nie en doen ALLES wat gedoen moet word gewoonlik self. Ek werk nog en maak nie staat op n man om my te onderhou nie en eks trots op my vermoee oor waartoe ek in staat is. Ek is baie lief vir my Hemelse Vader en HY is my nr 1 in my lewe. Ek soek my regte ander helfte wat nie sal probeer om my te verander nie.

Haar Ideale Pasmaat

Ek is opsoek na n man wat weet wat hy in die lewe wil he. Jy moet saggeaard wees, respek he vir n vrou, goeie maniere openbaar. God in alles ken. Jy moet die lewe kan geniet. En jy moet my kan liefhe met jou hele hart en sonder enige bydedoellings my wil leer ken. So ek wag vir daai man wat mens kan wees en nie skaam is daaroor nie.(maar as jy rook sal daar nooit iets kan ontwikkel as net vriendskap nie)

Wat Haar Vriende S

Roosmaryntjie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen; Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Godsdienstig; Misdaad; Romanse; Selfhelp; Speurverhale
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Realiteitsprogramme; Sepies; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Breiwerk; Fotografie; Inkopies; Kaartspeletjies; Kookkuns; Musiek Maak; Naaldwerk; Rekenaar- en televisiespeletjies; Sing; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Kampering; Kegelbal; Snoeker; Stap; Staptogte; Veerpyltjies; Visvang; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Sarkasme; Tatoeëermerke
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van LekkerLief:
Hoopvol; Optimisties
Eerlikheid:
Uiters