In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is n selfstandige vrou . .Geniet die buitelewe en om nuwe vriende te maak. Ek hou van uitgaan en nuwe uitdagings aan te gryp. Daar is min dinge in lewe wat my onderkry . Ek staan nie vir valsheid en mense wat ander vertrap en misbruik .Ek is nie n "Wanne be"person. Ek leef nie in tydskrifte en ja my grimering verdwyn ook soos die son nader trek middag toe en my hare val plat. Ek is net n mens .Ek leef nie n hollywood droom. Ek bly in SA eet vleis. Blare is vir hase. Teen die tyd weet ek wat ek soek in lewe en waarvoor ek staan . Ek haat n leun .Onvolwassenheid val nie in my kraal .
Haar Ideale Pasmaat
Ek is opsoek na goeie optimistiese positiewe persoonstipe met goeie humor sin . Volwasse mens met n stanvastige inkomste en beroep.
Goed opgevoede persoon met respek vir sy naaste. n Persoon wat weet waaroor lewe gaan . . Wat luister n vlerk bied ,omgee as sy iewers heen ry en haar verjaardag onthou . N man wat nie god van mammot lief het
As jy op pille is sluk nog een en "skip" my profile
As jy van een na ander verhouding val moet my asb nie kontak
As jy moeg en vervelig is vir jou vrou ek is ni hier om jou te vermaak so scroll verby
As jy iemand soek om jou self iets te bewys verdwyn
As jy iemand wil wees op die internet wat jy nie is gaan sien n kopdokter
As jy onstabiel is vergeet my profile
As jy geestelik en emosioneel onstabiel is vergeet jy het my profile gelees
As jy drink soos n vis en rook soos n koorsteen , almal se geld leen maand in en maand uit los my net uit
As jy nie eerlik is gaan werk aan jou self
As jy nie jou Skepper ken ,hou verby
En laastens as jy Barbi soek sy is beskikbasr in Pick en Pay op die rak. Gaan aanskou jouself n slag in die spieel as jy een het want soms vergeet julle mans wat in spieel terug staar. Jy kan lees Jy weet wat jy da bo lees moenie my tyd kom mors .
Wat Haar Vriende Sê
fancyfairy het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Mosselbaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
47 | |
Sterreteken: |
Skerpioen | |
Lengte: |
167cm (5' 5.7") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Nieamptelik geskei | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Wes-Kaap; Noord-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
43 - 55 | ||
Sterreteken: |
Ram; Kreef; Leeu; Weegskaal; Boogskutter; Steenbok; Waterdraer; Visse | ||
Lengte: |
167cm (5' 5.7") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Donkerbruin | ||
Oogkleur: |
Blou | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | ||
Beroep: |
Eie Onderneming | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium; Reguit |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Stabiel; Uitgesproke; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie |
Musiek Voorkeure: |
Gospel / Geestelik; Pop / Top 40 |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Geskiedkundig; Godsdienstig; Misdaad; Selfhelp |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Misterie; Oorlog |
Belangstellings: |
Beleggings; Gesonde leefstyl |
Sport: |
Aërobiese oefeninge; Gewigsoefeninge; Rotsklim; Stap; Staptogte |
Kook: |
Ek moet kook |
Kookkuns: |
Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk net 'n paar uur 'n week |
Tydverdryf keuses: |
Tuinwerk |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Nouheid: |
My vriende is my hoofsaaklike familie |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e) |
Prikkels: |
Intelligensie |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
'n Huisie in die platteland |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Woon in 'n stil hut in die woud |
Gevoel omtrent die gebruik van LekkerLief: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Optimisties |
Eerlikheid: |
Uiters |