Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Vereeniging, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
39 | |
Sterreteken: |
Ram | |
Lengte: |
168cm (5' 6.1") | |
Liggaamstipe: |
Atleties | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Onderwyser / Professor | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
31 - 40 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Medies / Tandheelkunde; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou | ||
Inkomste: |
Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is 'n baie aangename persoon. Wat jy sien is wat jy kry, ek glo dat mens net jouself moet wees in alle opsigte. Wanneer ek in die natuur is, is ek op my gelukkigste, en met iemand spesiaal nog beter. Ek is 'n ware vriendin, en ek sal jou belange op die hart dra. Ek weet wat ek in die lewe wil he. Ek het hoe waardes en norme en ek glo die man wat dit gaan respekteer is verseker die regte een.
Haar Ideale Pasmaat
Jou geloof moet spreek deur jou doen en late. Dit is belangrik dat jy moet weet hoe om 'n vrou spesiaal te laat voel in alle omstandighede. Moet my respekteer, en my aanvaar net soos ek is. Jy moet 'n avontuurlustige persoon wees wat sal kans sien vir 'n uitdaging. Groot bonus as jy die rustigheid van die bos saam met my kan waardeer.
Wat Haar Vriende Sê
Bar_153 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Regeer deur: |
Die verstand |
Persoonlikheidstrekke: |
Intelligent; Realisties |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Selfbeheersing; Vriendelikheid |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Romanse |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Een of twee keer per maand |
Fliek Voorkeure: |
Drama; Romanties |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Atletiek; Draf / Hardloop; Fietsry; Kampering; Muurbal; Staptogte |
Kook: |
Ek moet kook |
Kookkuns: |
Italiaans; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Ander |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te); Reptiel(e) |
Prikkels: |
Intelligensie; Rykdom |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Langhare; Liefde toon in die publiek; Sarkasme; Tatoeëermerke |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Eerlikheid: |
Uiters |