Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Centurion, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
57 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
159cm (5' 2.6") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Centurion; Pretoria; Krugersdorp; Midrand; Johannesburg (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
45 - 58 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
155cm (5' 1.0") - 185cm (6' 0.8") | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieët: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Solvent; Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek hou van die lewe, ek hou van kuier en kamp en reis. Ek luister musiek en fliek graag. Ek is gek oor die buitelewe en kan gaan kamp op die ingewing van die oomblik. Ek kan baie lank om 'n kampvuurtjie kuier, hoe verder van die stadslawaai hoe beter. Verder wil ek nog baie vastelande verken. Hou nie noodwendig van groot groepe mense nie, maar kuier graag rustig saam met 'n paar vriende.
Haar Ideale Pasmaat
Iemand wat van die buitelewe hou, sonder rede 'n vleisie kan braai en gemaklik is om oorsee te reis. Iemand wat 'n persoonlike verhouding met die Here het en omgee vir die mense om hom.
Wat Haar Vriende Sê
Buxi het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Droog |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
'n Onpartydige waarnemer |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stabiel; Stil |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Verdraagsaamheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie |
Musiek Voorkeure: |
Broadway / Teater; Gospel / Geestelik; Klassiek; Pop / Top 40; Volk |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Fiksie; Godsdienstig; Nie-fiksie; Reis; Speurverhale |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale |
Fliek Gereeldheid: |
Dis 'n weeklikse instelling |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Kunsflieks; Romanties |
Belangstellings: |
Fotografie; Lees; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Draf / Hardloop; Kampering; Snorkelduik; Stap; Voëlkyk |
Kook: |
Ek moet kook |
Kookkuns: |
Duits; Frans; Indies; Italiaans; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans; Thai |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Prikkels: |
Intelligensie; Sensasiesoeker |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Meer as een keer per week |
Droomhuis: |
'n Hut in die berge |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van LekkerLief: |
Nuuskierig |
Eerlikheid: |
Baie |